Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Jason Jaftha nou toetsblaser

2012-11-05 12:53
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die hoog aangeskrewe Suid-Afrikaanse skeidsregter Jason Jaftha sal later vandeesmaand sy toetsdebuut maak, het die Suid-Afrikaanse rugbyunie (Saru) Maandag aangekondig.

Jaftha (27) is deel van 'n span Saru-beamptes wat aangestel is om in November drie toetse in Namibië te blaas.

Hy sal sy debuut as toetsskeidsregter op 14 November in 'n wedstryd tussen Zimbabwe en Spanje in Windhoek maak.

Jaftha sal ook 'n assistent-skeidsregter in die twee ander toetse wees.

Volledige lys aanstellings:

10 November: Namibië teen Zimbabwe – Skeidsregter: Marius Jonker (Saru). Assistent-skeidsregters: Jason Jaftha (Saru); Tiaan Jonker (Saru).

14 November: Zimbabwe teen Spanje – Skeidsregter: Jason Jaftha (Saru). Assistent-skeidsregters: Jackie Husselmann (Namibiese rugbyunie); Tiaan Jonker (Saru).

17 November: Namibië teen Spanje – Skeidsregter: Marius Jonker (Saru). Assistent-skeidsregters: Jason Jaftha (Saru); Tiaan Jonker (Saru).

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.


 

- SAPA

Lees meer oor: saru  |  jason jaftha  |  skeidsregters
VOLGENDE OP NUUS24X

Heinrich Brüssow na Japan

20 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
19 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Rugby-kommentaar

Afrikaner Gewete sê... Ek dink nie so nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Houghton Estate - 08:27 AM
    Road name: M1 Southbound
    DELAYS between Grayston Drive and the Jan Smuts Avenue exit
  • Thursday Kempton Park - 08:20 AM
    Road name: R24
    TRUCK ACCIDENT at the Barbara Road exit - DELAYS both ways to / from the Airport
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.