Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

IRR sal All Black se skorsing hersien

2012-11-15 12:21
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die Internasionale rugbyraad (IRR) het Donderdag bevestig dat hy die skorsing wat aan die All Black-flank Adam Thomson opgelê is, sal hersien.

Thomson is Woensdag vir een week geskors nadat hy skuldig bevind is dat hy die Skotse speler Alasdair Strokosch tydens 'n losgemaal op die kop getrap het.

Hy sal gevolglik die naweek se wedstryd teen Italië misloop, maar is beskikbaar vir die kragmeting met Wallis.

Die slot van die Wallabies, Rob Simmons, is op dieselfde dag vir agt weke geskors nadat hy skuldig bevind is vir 'n boorvat op 'n Franse speler.

Eliota Fuimaono-Sapolu, die senter van Samoa wat met 'n skorsing van drie weke gestraf is weens uitlatings wat hy op Twitter gemaak het, het die tugproses gekritiseer.

"Ek het drie weke gekry vir sarkastiese tweets. So as ek net op 'n speler se kop getrap het, het ek slegs een week gekry? Hierdie is so komies, het Fuimaono-Sapolu gesê.

Die voormalige haker van Engeland, Brian Moore, het Thomson se skorsing as "belaglik sag" beskryf.

Brett Gosper, die IRR se uitvoerende hoof, het egter op Moore se kommentaar en soortgelyke klagtes op Twitter gereageer deur te sê: "Die IRR sal die saak hersien aangesien dit 'n wedstryd onder ons jurisdiksie was."

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Keo

Lees meer oor: adam thomson  |  irr
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
35 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

MS BI Developer

Sandton
Communicate Cape Town Engineering

Courier Sales Executive

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

BDE ? Clearing & Forwarding

Durban
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.