Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Holmes terug vir WP

2012-09-12 14:44
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Tyrone Holmes is in die Westelike Provinsie se vyftiental opgeneem in die plek van die beseerde flank Rynhardt Elstadt vir Saterdag se Curriebeker-stryd teen die Haaie.

Elstadt sukkel met 'n ribbesering en sal vir minstens drie weke buite aksie wees.

In die voorry sal Brok Harris vir Frans Malherbe, wat by die Springbokke in Dunedin aansluit, op vaskopstut vervang.

Intussen het die heelagter Joe Pietesen van sy besering herstel, maar hy is op die plaasvervangerbank gekies vir Saterdag se stryd op Kingspark.

Afskoptyd in Durban is om 19:10.

So lyk die span:

15 Gio Aplon, 14 Gerhard van den Heever, 13 JP du Plessis, 12 Marcel Brache, 11 Damian de Allende, 10 Demetri Catrakilis, 9 Nic Groom, 8 Jebb Sinclair, 7 Tyrone Holmes, 6 Deon Fourie (kaptein), 5 De Kock Steenkamp, 4 Don Armand, 3 Brok Harris, 2 Scarra Ntubeni, 1 Deon Carstens.

Plaasvervangers: 16 Steven Kitshoff, 17 Tom Botha, 18 Wilhelm van der Sluys, 19 Helmut Lehmann, 20 Louis Schrueder, 21 Kurt Coleman, 22 Joe Pietersen.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

VOLGENDE OP NUUS24X

Heinrich Brüssow na Japan

34 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Rugby-kommentaar

Afrikaner Gewete sê... Ek dink nie so nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Kempton Park - 08:58 AM
    Road name: R24 Eastbound
    DELAYS approaching the Barbara Road exit due to an earlier truck accident
  • Thursday Booysens - 08:56 AM
    Road name: M1 Northbound
    DELAYS between Ormonde and the Crown Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.