Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Heyneke tevrede met Bok-kampe

2012-05-03 21:07
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die Springbok-afrigter, Heyneke Meyer, het Kaapstad as ‘n gelukkige man verlaat nadat hy drie baie suksesvolle beplanningskampe oor die afgelope drie weke beleef het.

Dit was Meyer se eerste interaksie met die land se voorste spelers sedert sy aanstelling aan die einde van Januarie. Twee van die drie kampe is in Pretoria gehou, met spelers van die Cheetahs, Lions, Bulls en Sharks. Die finale kamp, met spelers van die Stormers, het Donderdag hier tot ‘n einde gekom.

Meyer het ook spelers van die SA Onder 20-span betrek. Altesaam 104 spelers het die drie kampe bygewoon. Elke speler het alleen ‘n gesprek met die Springbok-afrigter gehad en is deur die mediese span geassesseer.

“Ek was regtig baie tevrede met die benadering en gewilligheid wat deur die spelers gewys is in die drie kampe,” het Meyer gesê. “Vir my is dit baie belangrik dat spelers vir Suid-Afrika wil speel en om te sien hoe gretig ons spelers is om die Groen en Goud te dra, het my werklik beïndruk.

“Ek is bewus van die waarde daarvan om ‘n ruskans te kry, veral in ‘n taai kompetisie soos Vodacom Super Rugby, maar hierdie ouens het almal betrokke geraak en het nie vir ‘n oomblik gehuiwer toe hulle gevra is om die kampe by te woon nie.

“Hul franchises het ons ook baie gehelp en ek kan hulle nie genoeg daarvoor bedank dat hulle ons tyd met die spelers toegelaat het nie. Om in die reeks teen Engeland in te gaan met die hoeveelheid basiswerk wat ons gedoen het, is iets wat ek nie voorsien het nie en dit gee my baie selfvertroue vir volgende maand.

“Dit sou altyd ‘n groot uitdaging wees om van voor af te begin met minder as ‘n week voordat ons teen die Engelse te staan kom, maar hierdie kampe het baie gehelp om van die bekommernisse wat ek gehad het, te besweer.”

- Volg Nuus24Sport op Twitter
 

Lees meer oor: heyneke meyer  |  springbokke
VOLGENDE OP NUUS24X

Cheetahs weer op spoed

2013-05-18 21:23

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.