Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Heyneke in sy noppies

2012-11-25 07:57
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die Springbokbreier, Heyneke Meyer, is tevrede met die span se vordering in sy eerste jaar as afrigter, het RSG berig.

Die Bokke het Saterdag op Twickenham hul seisoen suksesvol afgesluit toe hulle Engeland naelskraaps met 16-15 geklop het.

Dié uitslag het die kroon gespan op 'n jaar van twaalf wedstryde waarvan die Springbokke drie verloor en twee gelykop gespeel het.

Twee van die drie verloor-wedstryde was teen Nieu-Seeland en die ander teen Australië.

Die oorwinning teen Engeland beteken dat die Springbokke onoorwonne terugkeer van hulle Europese toer.

Die radiostasie berig Meyer het die spelers se deursettingsvermoë en veral hulle verdediging geloof.

Volg Nuus24 op Twitter
 

Lees meer oor: heyneke meyer  |  springbokke
VOLGENDE OP NUUS24X

Bulls-slot teken by Force

13 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
44 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Rugby-kommentaar

Dante Walters sê... Die feit bly egter staan, net soos jy nie met n senter kan speel wat nie kan tackle nie, kan jy ook nie met n agsteman nie. Pierre se verdediging is vrot en sal nie deug op internasionale vlak nie, al speel hy ook saam met wie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Illovo - 11:43 AM
    Road name: Corlett Drive Westbound
    DELAYS between the N1 Highway and Irene Road
  • Thursday Cresta - 11:40 AM
    Road name: Beyers Naude Drive Eastbound
    SLOW TRAFFIC between Judges Avenue and Mimosa Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.