Henson op senter teen Barbarians

2011-06-02 14:37
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - Die voormalige speler van Toulon Gavin Henson is gekies om op senter vir Wallis in hul toets teen die Barbarians uit te draf.

Hoewel hy laas in 2009 vir die Drake gespeel het glo Wallis se afrigter, Warren Gatland, dat die 29-jarige steeds iets het om te bied.

"Hierdie is 'n geleentheid vir spelers soos Gavin om sy praatwerk op die veld te doen," het Gatland Donderdag in 'n verklaring op die vooraand van die toets op die Millenium-stadion in Cardiff gesê.

Sam Warburton is as kaptein aangewys terwyl die strydros Stephen Jones Saterdag in sy 100ste toets vir die Drake uitdraf.


Wallis:

15 Morgan Stoddart; 14 George North, 13 Jonathan Davies, 12 Gavin Henson, 11 Aled Brew; 10 Stephen Jones, 9 Mike Phillips; 8 Toby Faletau, 7 Sam Warburton (kaptein), 6 Dan Lydiate; 5 Luke Charteris, 4 Ryan Jones; 3 Paul James, 2 Huw Bennett, 1 Ryan Bevington.

Plaasvervangers: 16 Lloyd Burns, 17 Scott Andrews, 18 Alun-Wyn Jones, 19 Josh Turnbull, 20 Tavis Knoyle, 21 Rhys Priestland, 22 Scott Williams.

Vird die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

- Sport24

Lees meer oor: wallis  |  rugby  |  barbarians

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Rugby-kommentaar

Attie sê... As die kern van Heyneke se Bokspan verniel word gaan ons sukkel teen die pommies.Bulls gaan erg sukkel teen die lions en Sharks. Wat se Naas vir die Bulls en Stoermers? Die reeks word nie in Mei maand gewen. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. Partly cloudy. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers late. More sun than clouds. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

Hardbody 3300i V6 D-Cab Hi-Rider PU
2005
R 149,000.00

CITROEN

C2 1.4i VTR 3-dr
2006
R 99,995.00

BMW

X5 xDRIVE30d DYNAMIC AT
2012
R 854,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.