Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Habana se drie op IRR-kortlys

2012-11-22 13:36
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die Springbok-vleuel Bryan Habana is een van vier spelers wat vir die Internasionale rugbyraad (IRR) se Drie van die Jaar-toekenning benoem is.

Habana se drie wat hy in die Rugbykampioenskap-wedstryd teen die All Blacks in Dunedin gedruk het, is deur 'n paneel bestaande uit oud-All Black Mils Muliaina, Springbok-senter Jaque Fourie, Wallis-legende Shane Williams en Japan se Daisuke Ohata (voorste driedrukker in toetsrugby) genomineer.

Die ander spelers wat genomineer is, is All Blacks Hosea Gear en Julian Savea en die Fransman Julien Malzieu.

Lees die volledige artikel hier.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.


- SAPA

Lees meer oor: bryan habana  |  springbokke
VOLGENDE OP NUUS24X

Eng boul Proteas flou

46 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
15 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Rugby-kommentaar

Henk Venter sê... Gerhard, elke ou het die reg om kommentaar te lewer. Niemand in die lewe hou van presies dieselfde goed in die lewe nie. Niemand se spelers sleg nie, die mense wat kommentaar lewer, lewer die kommentaar op grond van die spel wat deur die speler gelewer word. "ware rugby supporter daal nie tot op die vlak nie"? Wel ek wonder dan watter vlak handhaaf sommige "ware rugby supporters"? In Natal word "supporters" doodgeslaan. In Kaapstad is 'n helse klomp vuisslanery, en so ook in Pretoria. Die naweek in Nelspruit word gekenmerk deur die uiterse swak gedrag van 'n klomp rugby hooligans waar mede "supporters" tot in die hospitaal geslaan word. Is rugby ondersteuners nie reeds op 'n laer vlak as sokker ondersteuners nie? Ek vra maar net? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 15:38 PM
    Road name: Witkoppen Road Eastbound
    DELAYS approaching Cambridge Road
  • Wednesday Bedfordview - 15:37 PM
    Road name: N12 / R24 Westbound
    DELAYS on both routes towards Gilloolys Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.