Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Habana-kontrak nog nie geteken

2013-01-10 14:07
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die Stormers het bevestig dat die Springbokvleuel Bryan Habana tans met die Franse klub Toulon onderhandel.

Volgens Sport24 het die 29-jarige Habana reeds ‘n kontrak met Toulon gesluit en sal hy glo ná vanjaar se Superrugby-reeks na Frankryk vertrek.

‘n Woordvoerder van die Stormers het egter bevestig dat Habana steeds met die klub onderhandel, het Keo.co.za berig.

‘n Aankondiging oor Habana se toekoms sal na verwagting volgende week gemaak word.

Die voormalige Bokke Joe van Niekerk en Bakkies Botha draf albei vir Toulon uit, terwyl Danie Rossouw glo ook die volgende seisoen by hulle sal aansluit.

– Lees hier meer.

– Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.
 

Lees meer oor: bryan habana  |  toulon  |  stormers
VOLGENDE OP NUUS24X

Heinrich Brüssow na Japan

34 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
22 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Rugby-kommentaar

Afrikaner Gewete sê... Ek dink nie so nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Kempton Park - 08:58 AM
    Road name: R24 Eastbound
    DELAYS approaching the Barbara Road exit due to an earlier truck accident
  • Thursday Booysens - 08:56 AM
    Road name: M1 Northbound
    DELAYS between Ormonde and the Crown Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.