Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Haaie vat hap uit Leeus se trots

2012-08-18 21:15
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die Haaie het Saterdagaand oor die Goue Leeus in die spanne se Curriebeker-wedstryd in Durban geseëvier.

Die Durbaniete het met ‘n telling van 30-14 gewen nadat die Leeus teen rustyd met ‘n noue 7-6 voorgeloop het.

Die Haaie het drie van hul staatmakers terug verwelkom vir dié kragmeting. Louis Ludik, Charl McLeod en Anton Bresler was almal terug in die beginspan ná hulle verlede naweek ‘n ruskans gegun is.

Die tuisspan het verlede week die Westelike Provinsie op ‘n nat Nuweland met 23-25 geklop om hul Curriebeker-veldtog met ‘n wen af te skop.

Die Goue Leeus het verlede week op Ellis Park in Johannesburg ook oor hul teenstanders – die Vrystaat Cheetahs – met ‘n telling van 43-20 geseëvier.

Puntemakers:

Haaie:


Drieë: S'bura Sithole, Odwa Ndungane, Jean Deysel

Doelskoppe: Meyer Bosman (3)

Strafskoppe: Bosman (3)

Goue Leeus:


Drieë: Strafdrie, Cobus Grobbelaar

Doelskoppe: Butch James (2)

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter

– Nuus24, Sapa  

Lees meer oor: haaie  |  goue leeus  |  curriebeker  |  rugby
VOLGENDE OP NUUS24X

Neusie verby vir Proteas

54 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
9 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Rugby-kommentaar

Beatrix Rode sê... Het Engeland toe die All Blacks gewen? Is dit hoekom jy hulle gelukwens? Het ons nie Wales gespeel nie? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 18:58 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road
  • Wednesday Olievenhoutbos - 18:44 PM
    Road name: R55 Northbound
    DELAYS between Summit Road and Olievenhoutbos
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.