Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Haaie skuif rond vir bulstryd in Durban

2012-09-27 12:39
Tweets Share Share line Print

Durban – Die Haaie het verskeie posisionele skuiwe gemaak vir die span se Curriebeker-wedstryd Vrydag teen die Bulle op die Kingspark-stadion in Durban.

Die vleuel Lwazi Mvovo en haker Craig Burden is nie beskikbaar nie aangesien albei opgeroep is na die Springbok-groep.

Goeie nuus vir die Durbaniete is dat Paul Jordaan terug is in die vyftiental.

Jordaan sal op buitesenter uitdraf met Tim Whitehead wat na binnesenter skuif in die plek van Meyer Bosman.

Bosman dra Vrydag die nr. 10-trui.

Louis Ludik, wat die laaste paar weke op heelagter gespeel het, skuif na die vleuel-posisie in Mvovo se plek.

En Burden se plek in die voorry word deur die veteraan-haker Pieter Dixon ingeneem.

John Plumtree se span is tans tweede op die Curriebeker-punteleer terwyl die Bulle in die tweede laaste plek is.

Afskoptyd Vrydag is om 19:10.

Spanne:

Haaie:


15 Riaan Viljoen, 14 Odwa Ndungane, 13 Paul Jordaan, 12 Tim Whitehead, 11 Louis Ludik, 10 Meyer Bosman, 9 Cobus Reinach, 8 Keegan Daniel (kaptein), 7 Jean Deysel, 6 Jacques Botes, 5 Anton Bresler, 4 Steven Sykes, 3 Wiehahn Herbst, 2 Pieter Dixon, 1 Dale Chadwick

Plaasvervangers: 16 Kyle Cooper, 17 Julian Redelinghuys, 18 Jandre Marais, 19 Lubabalo Mtembu, 20 Charl McLeod, 21 Marius Joubert, 22 S'bura Sithole.

Blou Bulle:

15 Jurgen Visser, 14 Akona Ndungane, 13 JJ Engelbrecht, 12 Francois Venter, 11 Sampie Mastriet, 10 Louis Fouché/Lionel Cronjé, 9 Jano Vermaak, 8 CJ Stander, 7 Arno Botha, 6 Dewald Potgieter (kaptein), 5 Franco Mostert, 4 Wilhelm Steenkamp, 3 Werner Kruger, 2 Willie Wepener, 1 Morné Mellett.

Plaasvervangers: Bongo Mbonambi, Frik Kirsten, Grant Hattingh, Warwick Tecklenburg, Ruan Snyman, Lionel Cronjé/Willie du Plessis, Ulrich Beyers.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

Lees meer oor: natalse haaie  |  blou bulle
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
22 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Rugby-kommentaar

Helaine Venter sê... Hy het nou letterlik en figuurlik sy blink toekoms vir homself in die drein af GESLAAN!!!! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R720000 - R800000

Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R300000 - R450000

Financial Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R350000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.