Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Guildford teister glo ook driekampatleet

2011-11-15 15:09
Tweets Share Share line Print

Wellington – Die All Black Zac Guildford word deur nuwe aantygings in die gesig gestaar ná sy swaar gedrinkery waartydens hy naak by ‘n kroeg ingestrompel het en twee mense aangerand het.

Kelly Pick, ‘n driekampatleet van die Cook-eilande, het gesê Guildford het herhaaldelik seksueel onvanpaste opmerkings oor haar gemaak en haar seksueel geteister terwyl sy geoefen het.

“Sy gedrag was totaal onvanpas tot die punt waar ek onveilig gevoel het,” het Pick in ‘n brief aan die koerant Cook Island News geskryf.

“Hy was duidelik besope en hy het soos ‘n idioot op sy gehuurde bromponie gejaag,” het sy bygevoeg. “Ek was geskok en kwaad dat iemand voel hulle het die reg om ander mense te teister.”

Pick het aan Radio New Zealand gesê sy het Donderdag ‘n klag oor Guildford se gedrag by die Cook-eilande se polisiediens gelê.

– Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

- AFP

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Rugby-kommentaar

Henk Venter sê... laat ons nou nie doekies omdraai nie, die sogenaamde TMO's het alles wat hulle nodig het om 'n korrekte beslissing te maak dan neuk hulle dit steeds op. Omdat hulle nie eerlik is nie? Al opgemerk hoeveel kere die skeidsregter na die skerm kyk en dan BAIE verbaasde uitdrukking op sy gesig het oor die TMO se teenstrydige beslissing? Waarom "overrule" die skeidsregter nie net doodeenvoudig die TMO nie? Tegnologie is mos daar tot beide se beskikking? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Chartwell - 15:20 PM
    Road name: 6th Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at the R114 - POINTSMEN on duty
  • Thursday Nooitgedacht - 15:20 PM
    Road name: R512 / Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at N14 Interchange - POINTSMEN on duty
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.