Groot skok vir WP in Div se oefengroep

2010-10-18 10:00
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - Die weglating van die Westelike Provinsie se flank Francois Louw is die grootste skok in die voorlopige Springbok-oefengroep wat Saterdag aangekondig is.

Louw het vroeër vanjaar in die Springbok-trui uitgeblink, maar is ná twee nederlae teen die All Blacks in Nieu-Seeland gepos, veral nadat hy in die eerste toets in Auckland gesukkel het om die mas op te kom.

Ondanks Louw se onverwagse weglating, is dit duidelik dat die Bok-afrigtingspan nie die noodlot op die November-toer na Brittanje en Ierland gaan tart nie.

Met die uitsondering van die oorsese Bokke en ’n paar beseerdes, is Suid-Afrika se top-sterre vir die oefenkamp gekies.

Hiervan kan afgelei word dat Suid-Afrika beplan om Ierland op 6 November met sy sterkste beskikbare span te pak.

Victor Matfield behoort die Bokke aan te voer.

Die groep sal ’n oefenkamp van twee dae van Vrydag in Johannesburg bywoon.

’n Finale Bok-toergroep word eers op 30 Oktober gekies.

Die oefengroep is:

Gio Aplon (WP), Bjorn Basson (Griekwas), Juan de Jongh, Jean de Villiers, Bryan Habana (almal WP), Francois Hougaard (Blou Bulle), Adrian Jacobs (Haaie), Elton Jantjies (Leeus), Ricky Januarie (WP), Zane Kirchner (Blou Bulle), Patrick Lambie, Lwazi Mvovo  (Haaie), Wynand Olivier (Blou Bulle), JP Pietersen (Haaie), Morné Steyn (Blou Bulle). Willem Alberts (Haaie), Bakkies Botha (Blou Bulle), Schalk Burger (WP), Bismarck du Plessis, Jannie du Plessis (albei Haaie), Dean­ Greyling (Bulle), Alistair Hargreaves (Haaie), Ashley Johnson (Vrystaat), Ryan Kankowski (Haaie), Werner Kruger, Victor Matfield (albei Blou Bulle), Gerhard Mostert, Tendai Mtawarira (albei Haaie), Coenie Oosthuizen (Vrystaat), Dewald Potgieter, Chiliboy Ralepelle, Danie Rossouw (almal Blou Bulle), Juan Smith, Adriaan Strauss (albei Vrystaat), Pierre Spies, Deon Stegmann (albei Blou Bulle), CJ van der Linde (Vrystaat), Flip van der Merwe (Blou Bulle), Duane Vermeulen (WP).
 

Lees meer oor: springbokke

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Rugby-kommentaar

Dante sê... Ek moet darem vir die Stormers n lansie breek. Jy sal opmerk dat al die spanne hul spelpatroon drasties wysig wanneer hulle teen die Stormers speel. Almal (selfs die Crusaders) het skoptaktiek gebruik toe hulle teen ons speel. Dit dwing die Stormers om die veilige opsie te neem en die wedstryde "versigtig" af te sluit. Ons speel ook geweldig baie 7-uur wedstryde en die veld is gevolglik baie nat. Glo my, die Stormers gaan, wanneer hulle teen die bulletjies op n droë Loftus speel, baie hardloop. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Systems Developer- Ruby Rails

Johannesburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R400000

PA/ Office Co coordinator

Johannesburg, South Africa
Hewitt Colenbrander Recruitment
R12000 - R18000

IT Operational Manager

Johannesburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R480000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.8T GTi 5-dr
2007
R 169,995.00

OPEL

Corsa Lite 1.4i 3-dr MY00
2006
R 56,800.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 119,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.