Groentjies in Wallaby-toerspan

2011-11-07 11:05
Tweets Share Share line Print

Sydney – 'n Lang lys beserings het daartoe gelei dat drie spelers hul debuut vir Australië sal maak wanneer die Wallabies, in November en Desember, twee wedstryde in Brittanje speel.

Die Reds-agterspelers Ben Tapuai en Ben Lucas en Dave Dennis van die Waratahs, is Maandag in die span opgeneem wat op 26 November teen die Barbarians by Twickenham speel en Wallis op 3 Desember in Cardiff pak.

Nege spelers wat deel was van Australië se Wêreldbeker-groep is weens beserings en oorsese verpligtinge nie vir die toer gekies nie.

Kurtley Beale (dyspier), Drew Mitchell (dyspier), Pat McCabe (skouer), Quade Cooper (knee), Wycliff Palu (dyspier), Rocky Elsom (dyspier), Dan Vickerman (skouer), Sekope Kepu (oog) and Luke Burgess (Franse klubrugby) is nie oorweeg nie.

Australië se toergroep wat teen Wallis en die Barbarians speel:

Ben Alexander, Adam Ashley-Cooper, Berrick Barnes, Pekahou Cowan, Dave Dennis, Anthony Faingaa, Will Genia, Scott Higginbotham, Matt Hodgson, Rob Horne, James Horwill (kaptein), Digby Ioane, Ben Lucas, Salesi Ma'afu, Ben McCalman, Stephen Moore, James O'Connor, Nick Phipps, David Pocock, Tatafu Polota Nau, Radike Samo, Nathan Sharpe, Rob Simmons, James Slipper, Ben Tapuai, Lachie Turner.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

Lees meer oor: wallabies  |  wallis rugby  |  barbarians

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Rugby-kommentaar

Steenkamp sê... Johan jy gee mos voor jy is n ortopeed in Kanada maar ek weet jy is n "sparkie" - en n swak een daarby. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Showers late. Partly cloudy. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY02
2005
R 119,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 Comfortline MY05
2007
R 149,990.00

TOYOTA

Camry 2.4 XLi MY04
2006
R 156,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.