Griekwas klop Leeus in taai stryd

2010-07-24 17:00
Tweets Share Share line Print

Anja Carstens

Kaapstad - Die span van die Griekwas moes Saterdag hard baklei vir 'n sege van 26-20 oor die Leeus in hul Curriebeker-kragmeting op die GWK-park in Kimberley.

Dit was die Leeus wat spel vroeg in die wedstryd domineer het en vir goeie aanvalswerk beloon is toe die skrumskakel Jano Vermaak en slot George Earle elk 'n drie in die eerste helfte gedruk het.

Die besoekers het teen rustyd met 14-6 voorgeloop.

In die tweede helfte was dit weer die Leeus wat eerste punte kon aanteken toe losskakel Herkie Kruger 'n strafskop deur die pale geklits het. Maar die Griekwas het teruggeveg en die stut Jacobie Adriaanse het kort daarna oorgedryf vir 'n drie.

Die manne van die Griekwas het vuur in hul agterlyn begin sit. En Bjorn Basson het in die 58ste minuut gedruk om die Griekwas met 18-17 te laat voorloop.

Pragtige hardlooprugby in die laaste tien minute van die wedstryd het aan die Leeus so byna-byna 'n derde drie besorg. Maar die Griekwas se verdediging het gehou om aan die Poubloues 'n tweede oorwinning in vanjaar se Curriebeker-seisoen te gee.

Die Leeus se volgende wedstryd is teen die Blou Bulle op Loftus Versfeld terwyl die Griekwas die Luiperds in Potchefstroom die stryd sal aansê.

Puntemakers:

Griekwas: Drieë: Jacobie Adriaanse, Bjorn Basson Doelskoppe: Naas Olivier (2) Strafskoppe: Naas Olivier (4)

Leeus: Drieë: Jano Vermaak, George Earle Doelskoppe: Herkie Kruger (2) Strafskoppe: Herkie Kruger (3)

Bly op hoogte van al die jongste sportnuus deur Nuus24Sport op Twitter te volg.

- Sport24

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: griekwas  |  rugby  |  leeus  |  curriebeker

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Rugby-kommentaar

Eidel sê... Stormers julle het karakter gewys oor-see toe die beserings so erg was. Nou kan julle weer vir die land wys wat is karakter en hoe speel julle vir mekaar. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 4-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 15-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Accountant

Durban, South Africa
Hewitt Colenbrander Recruitment
Market Related

Technical Consultant/Developer – ISV

Johannesburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R300000 - R550000

Senior Solutions Architect for Mining

Gauteng, South Africa
Hi-Tech Recruitment CC
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLVO

S80 T6 AT
1996
R 40,000.00

VOLKSWAGEN

Golf Cabriolet 2.0 MY95
1999
R 82,990.00

CHEVROLET

SONIC 1.6 LS 5DR
2011
R 151,620.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.