Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Graham Henry 'vermoed' knoeiery in Wêreldbeker

2012-07-29 09:36
Tweets Share Share line Print

Wellington, Nieu-Seeland –  Sir Graham Henry, voormalige afrigter van die All Blacks, het ná sy span se skok-nederlaag teen Frankryk in die kwarteindstryd van die Wêreldbeker-toernooi in 2007 wedstrydknoeiery vermoed.

Dít het aan die lig gekom in Henry se biografie, Graham Henry: Final Word, wat vandeesweek gepubliseer word.

Henry het 'n beroep op die Nieu-Seeland Rugbyunie (NZRU) gedoen om druk uit te oefen vir 'n internasionale ondersoek.

Hy het aan die biograaf Bob Howitt gesê wedstrydknoeiery is die enigste verduideliking vir die All Blacks se 20-18 nederlaag.

Henry het gesê hy het die wedstryd ontleed en hoewel hy meer as 40 potensiële oortredings deur die Franse span raakgesien het, het die Engelse skeidsregter Wayne Barnes slegs twee strafskoppe aan Nieu-Seeland toegeken. Frankryk is ook 'n drie van 'n vorentoe-aangee toegeken.

Hy het gesê dit is "onbegryplik" dat die spel geen prosedures in plek het om "bisarre" uitslae in groot wedstryde te ondersoek nie.

– Volg Nuus24Sport op Twitter

- Sapa - AP

Lees meer oor: graham henry  |  nieu-seeland  |  frankryk  |  rugby
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
40 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Rugby-kommentaar

Jean Steyn sê... Sien jy ABDB, jy is nie 'n AB ondersteuner nie, maar wel 'n anti-Bok. Die rede is maar kinderjare issues of 'n diepgewortelde minderwaardigheidskompleks soos ek voorheen genoem het. Jy kan maar op die Engelse forums ook kommentaar lewer sodat ek jou daar ook kan laat sleg lyk in die taal wat jy jou kinders probeer leer as eerste taal, maar op derde taal vlak :-) Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Durban - 09:24 AM
    Road name: N2 Northbound
    STATIONARY TRUCK just after the M7 Highway Interchange
  • Tuesday Durban - 09:13 AM
    Road name: M13 King Cetswayo Highway
    TRAFFIC LIGHTS not working at 45th Cutting
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Lagoon Beach Hotel - Milnerton

Spend 3 nights and pay for 2 nights per person sharing for R2 863 at the Lagoon Beach Hotel - Milnerton. The special includes accommodation, return flights, car rental and local travel insurance.


Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U

Moenie hierdie ongelooflike aanbod mis van tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U. Aanbod geldig vir solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Superslim, fantastiese kombuisware + ’n GRATIS kookboek!

Spandeer R200 of meer op Progressive-kombuisware en kry ’n GRATIS kopie van Masterchef South Africa se kookboek. Koop nou!

DVD’s van Top Gear – 2 vir R99

Kry 2 DVD’s van Top Gear vir R99 en versnel die toekoms in (of gaan terug in tyd) van die opwindende motorwêreld. Koop nou!

Tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com

Kry tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com. Buitelewe-produkte, gereedskap, bagasie, DVD’s en nog meer. Koop nou!

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.