Goue Leeus laat Haaie spartel

2011-10-29 19:26
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die Goue Leeus het Saterdag oor die Haaie geseëvier in die Curriebeker-eindstryd op Coca-Colapark.

Die Leeus, onder leiding van Josh Strauss, het met 'n telling van 42-16 gewen nadat die manne in die Rooibont-truie teen rustyd met 19-6 voorgeloop het.

Die Leeus het hul kans gegryp om die Curriebeker die eerste keer in 12 jaar te wen – en die eerste keer op hul tuisveld sedert 1950.

Puntemakers

Goue Leeus:


Drieë: Michael Killian, Pat Cilliers, Jaco Taute; Doelskoppe: Elton Jantjies (3); Strafskoppe: Elton Jantjies (5), Jaco Taute; Skepdoel: Jantjies

Haaie:

Drie: Willem Alberts; Doelskop: Frederic Michalak; Strafskoppe: Michalak (3)

Spanne

Goue Leeus:


15 Jaco Taute, 14 Deon van Rensburg, 13 Doppies la Grange, 12 Alwyn Hollenbach, 11 Michael Killian, 10 Elton Jantjies, 9 Michael Bondesio, 8 Joshua Strauss (kaptein), 7 Michael Rhodes, 6 Derick Minnie, 5 Franco van der Merwe, 4 Wikus van Heerden, 3 Patric Cilliers, 2 Bandise Maku, 1 CJ Van der Linde

Plaasvervangers: 16 Martin Bezuidenhout, 17 JC Janse van Rensburg, 18 Warren Whiteley, 19 Cobus Grobbelaar, 20 Butch James, 21 Dylan des Fountain, 22 James Kamana

Haaie:

15. Patrick Lambie, 14. Odwa Ndungane, 13. Stefan Terblanche, 12. Marius Joubert, 11. JP Pietersen, 10. Frederic Michalak, 9. Conrad Hoffmann, 8. Ryan Kankowski, 7. Willem Alberts, 6. Keegan Daniel (kaptein), 5. Ross Skeate, 4. Jean Deysel, 3. Jannie du Plessis, 2. Bismarck du Plessis, 1. Tendai Mtawarira

Plaasvervangers: 16. Craig Burden, 17. Eugene van Staden, 18. Alistair Hargreaves, 19. Marcell Coetzee, 20. Ross Cronje, 21. Adrian Jacobs, 22. Lwazi Mvovo

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter 

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
77 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Rugby-kommentaar

Steenkamp sê... Johan jy gee mos voor jy is n ortopeed in Kanada maar ek weet jy is n "sparkie" - en n swak een daarby. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Showers late. Partly cloudy. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY02
2005
R 119,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 Comfortline MY05
2007
R 149,990.00

TOYOTA

Camry 2.4 XLi MY04
2006
R 156,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.