Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Giteau tree uit, mik laaste hou na Deans

2012-11-07 11:02
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Matt Giteau het Woensdag sy uittrede uit internasionale rugby aangekondig nadat hy in onguns verval het by Australië se breier, Robbie Deans.

Die 31-jarige losskakel het 92 toetse op sy kerfstok, maar hy het sedert die Wallabies se skoknederlaag van 32-23 teen Samoa kort voor verlede jaar se Wêreldbeker-afskop, die koue skouer gekry van Deans gekry.

Giteau speel tans vir die Franse klubspan Toulon en het gekies om vir nog twee seisoene in Frankryk te bly nadat hy erken het die kanse is skraal dat hy weer vir die Wallabies sal uitdraf terwyl Deans die leisels vashou.

"Ja, ek het self my kanse verspeel om weer vir Australië te speel," het hy tydens Woensdag se aankondiging gesê.

"Maar met die breier wat tans daar is, het ek elke geval nie veel van 'n kans om weer opgeroep te word nie."

"Selfs al het ek na Australië teruggekeer, 'n voorwaarde om gekies te word vir die span, sou ek miskien nie opgeroep word nie."

"Daarom het ek besluit om by Toulon te bly, maar ek bly 'n trotse ondersteuner van die Wallabies en het steeds baie vriende in die span," het Giteau gesê.

Australië speel Saterdag in 'n toets teen Frankryk.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

- AFP

Lees meer oor: matt giteau  |  wallabies
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Rugby-kommentaar

Joe Jooste sê... Muller, met sulke simpel kommentaar behoort nuus 24 jou vir 80 JAAR van hierdie forum te skors... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Devland - 17:57 PM
    Road name: N1 Southbound
    DELAYS between Golden Highway and the N12 Potchefstroom Interchange
  • Friday Pretoria - 17:55 PM
    Road name: Paul Kruger Street Northbound
    ACCIDENT at Bloed Street - DELAYS
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.