Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Gesogte trofee vir Habana

2012-11-30 07:05
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die Springbok-vleuel Bryan Habana se drie teen Nieu-Seeland in die Rugbykampioenskap-toernooi is as die Internasionale Rugbyspelersvereniging (Irpa) se drie van die jaar aangewys.

Habana is die tweede Suid-Afrikaner wat met dié toekenning wegstap nadat Jaque Fourie in 2009 die toekenning gewen het vir sy drie in die tweede toets teen die Britse en Ierse Leeus.

'n Paneel wat bestaan uit oud-All Black Mils Muliaina, Springbok-senter Jaque Fourie, Wallis-legende Shane Williams en Japan se Daisuke Ohata (voorste driedrukker in toetsrugby) het die wenner van die toekenning gekies.

Drie spelers wie se drieë benoem is, is All Blacks Hosea Gear en Julian Savea en die Fransman Julien Malzieu.

"Om 'n drie te druk teen die All Blacks is altyd spesiaal, maar om punte teen hulle in Nieu-Seeland aan te teken, is selfs meer spesiaal," het Habana gesê.

"Ek het dit regtig geniet om oor die doellyn in Dunedin te gaan en by te dra tot die sukses van die span en om die spangees aan te wakker.

"Om die toekenning te wen is baie spesiaal en hopelik sal ek nog vir 'n lang tyd drieë vir die Springbokke kan druk."

Vorige wenners van die toekenning:


2011 – Radike Samo (Australië) – Australië teen Nieu-Seeland

2010 – Chris Ashton (Engeland) – Engeland teen Australië

2009 – Jaque Fourie (Suid-Afrika – Suid-Afrika teen die Britse en Ierse Leeus

2008 – Brian O'Driscoll (Ierland) – Australië teen Ierland

Kyk hier na 'n video van Habana se drie:



– Volg Nuus24Sport op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: bryan habana  |  springbokke
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Northwold - 20:37 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bellairs Drive
  • Thursday Pretoria - 18:17 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Lois Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Internal Auditor

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Financial Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Financial Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.