Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Gehate Bryce Lawrence bêre sy fluitjie

2012-10-16 15:03
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die Nieu-Seelandse skeidsregter Bryce Lawrence het sy fluitjie gebêre nadat hy Sondag in sy 200ste wedstryd in 'n kragmeting tussen Wellington en Taranaki geblaas het.

Volgens die Bay of Plenty-webtuiste is Lawrence die vierde Nieu-Seelander ná Paddy O'Brien (221 wedstryde), Paul Honiss (220) en Steve Walsh (210) om dié mylpaal te haal.

Lawrence is gedwing om sy uittrede vroeër aan te kondig ná die venynigheid oor sy hantering van die Springbokke se nederlaag teen die Wallabies tydens verlede jaar se Wêreldbeker in Nieu-Seeland.

"Dit het nogals erg begin raak," het Lawrence gesê.

"Nie regtig dreigemente aan my familie nie, al was daar kommer, maar hoofsaaklik dreigemente wat op my gemik is deur middel van sosiale media. Op Facebook het hulle selfs 'n 'Raak ontslae van Bryce Lawrence'-blad begin en dit was baie venynig."

"Dit was die absolute rede hoekom ek my loopbaan moes verander."

"Daar is vir my gesê dat ek 'n breuk sal kry ná die Wêreldbeker en ek het natuurlik aanvaar dat daar nagevolge sal wees vir 'n swak vertoning."

"Toe is daar vir my gesê dat ek in die middel van die jaar kan terugkom omdat ek onder die drie of vier beste skeidsregters in die wêreld is. Maar weens inmenging agter die skerms van unies soos Australië en Suid-Afrika het dit nie gebeur nie."

"Sanzar het my wel gebruik, maar nie in Suid-Afrika nie en mettertyd het hulle gesê dit is moeilik om my in die stelsel te hou omdat hulle die heeltyd veranderings moet maak."

Lawrence was skeidsregter in 25 toetse, twee Wêreldbeker-toernooie en 60 Super-rugbywedstryde insluitende verlede jaar se eindstryd.

Lees die volledige artikel hier.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Lees meer oor: bryce lawrence
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
52 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Rugby-kommentaar

Leon van Rooyen sê... Backs: Israel Folau, Digby Ioane, Joe Tomane, Nick Cummins, Adam Ashley-Cooper, Rob Horne, Pat McCabe,Christian Leali'ifano, Berrick Barnes, James O'Connor, Will Genia. Forwards: Wycliff Palu, Michael Hooper, Liam Gill, Scott Higginbotham, Ben Mowen, Rob Simmons, James Horwill, Sitaleki Timani, James Slipper, Ben Alexander, Benn Robinson, Sekope Kepu, Stephen Moore, Saia Faingaa. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.