Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Geen verskonings vir Bokke se tweede helfte, sê Meyer

2012-06-17 13:46
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die Springbok-breier Heyneke Meyer het gesê daar is geen verskonings vir die Springbokke se vertoning in die tweede helfte van hulle toets teen Engeland Saterdag in Johannesburg nie.

Ná 'n baie goeie vertoning in die eerste helfte moes die Springbokke in die tweede helfte ná 'n paar beserings hard stry om steeds die wedstryd te wen.

“Ek dink ons het in die eerste 40 minute by tye uitstekende rugby gespeel en dis waarheen ons wil beweeg,” het Meyer gesê.

“Ongelukkig het ons 'n paar beserings gehad, maar dit is nie 'n verskoning nie. Ek dink Engeland het regtig hulle geleenthede benut en ons het hulle 'n paar maklike drieë gegee.

“Hulle is 'n goeie span en hulle het goed gespeel in die tweede helfte.”

Willem Alberts, Juandre Kruger en Patrick Lambie is al drie in die tweede helfte beseer. Al drie spelers het in die eerste helfte 'n groot impak gemaak.

Meyer het egter gesê sy span se vertoning was 'n stap in die regte rigting.

“Ek was baie gelukkig met die paar oomblikke wat ek gesien het van die soort rugby wat ek graag wil hê ons moet speel en om vier drieë teen drie te druk op die dag... ek sal dit aanvaar.”

– Vir die jongste sportnuus, volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: heyneke meyer  |  springbokke
VOLGENDE OP NUUS24X

Alle oë op Steyn

58 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
41 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Rugby-kommentaar

David Stuart sê... Stem saam. Daae is ook 'n paar "O.20" spelers in die AB span wat lyk asof hulle ouers 'n jaar of 5 gewag het voordat hulle hul bloedjies se geboortes loop registreer het. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Pretoria - 10:09 AM
    Road name: R50 Delmas Road Northbound
    ACCIDENT near Sinovich Drive
  • Wednesday Midrand - 09:57 AM
    Road name: R55 Southbound
    DELAYS can be expected approaching Allandale Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

HOUSES FOR SALE IN Bedfordview

HousesR 2 750 000

APARTMENTS / FLATS FOR SALE IN Sandton, Fourways

Apartments / FlatsR 1 100 000

COMMERCIAL PROPERTY FOR SALE IN Sandton, Broadacres

Commercial PropertyR 2 795 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.