Geen stadion vir Bokke 2010-wedstryd

2009-11-17 00:59
Tweets Share Share line Print

Marcoussis, Frankryk – Amptenare van die Franse Rugby-unie hoop dat ‘n problematiese wedstryd teen die Springbokke vinnig opgelos gaan word.

Die wedstryd is geskeduleer vir die dag ná die afskop van die 2010 Sokker Wêreldbeker wat in Suid-Afrika gaan plaasvind.

Frankryk is geskeduleer om op 12 Junie 2010 teen die Springbokke in Suid-Afrika te speel, maar dit was tot dusver onmoontlik om ‘n geskikte stadion vir die wedstryd te vind.

“Ek hoop net dat ons hierdie kwessie vinnig kan oplos, aangesien dit nie duidelik is of ons vlugte en hotelle gaan vind nie as gevolg van die Sokker Wêreldbeker,” het Pierre Camou, hoof van die Franse rugby-federasie, gesê.

“Maar ek het totale vertroue in die Suid-Afrikaanse federasie.”

Die toetswedstryd van 12 Junie was oorspronklik beplan vir Kaapstad, maar dié stadion kan nie gebruik word nie, aangesien dit vir die sokker bespreek is.

Op ‘n vraag of die wedstryd dan in Frankryk gespeel sal word, het Camou geantwoord: “Dit hang van Suid-Afrika af. As ek op een of ander manier vir Suid-Afrika kan help om die probleem op te los, sal ek dit met plesier doen.”

- Sapa-AFP
 

Lees meer oor: springbokke  |  2010

binne nuus24

Nuutste Rugby-kommentaar

Steenkamp sê... Johan jy gee mos voor jy is n ortopeed in Kanada maar ek weet jy is n "sparkie" - en n swak een daarby. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Showers late. Partly cloudy. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY02
2005
R 119,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 Comfortline MY05
2007
R 149,990.00

TOYOTA

Camry 2.4 XLi MY04
2006
R 156,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.