Gaan Heyneke vir Matfield teruglok?

2012-01-26 10:02
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die voormalige Springbok Victor Matfield kan sy rugbystewels weer aantrek, maar slegs as Heyneke Meyer Vrydag as die nuwe Springbok-afrigter aangewys word, het die Cape Times Donderdag berig.

Matfield het aan die einde van verlede jaar, ná 'n roemryke loopbaan by die Springbokke en die Bulle, afgetree, maar sê hy sal dit oorweeg om weer te speel as Meyer hom vra.

"Almal weet wat ek van Heyneke dink, maar ons moet wag tot Vrydag voor ons daaroor praat," het die voormalige slot aan die Cape Times gesê.

"Kom ons wag en kyk wat gebeur. Alles het gevolge. Om weer te speel, ek weet nie...maar kom ons kyk. Dit hang af of hy my wil hê. Ek weet regtig nie, dit is moeilik om te sê," het Matfield gesê.

Matfield (34) kan moontlik deel word van Meyer se bestuurspan as hy nie gevra word om as speler terug te keer nie.

Die Blou Bulle Maatskappy het Woensdag ná 'n vergadering met Saru, gesê alhoewel dit nie in hul beste belang is nie, hulle nie in Meyer se pad sal staan as hy die Bok-pos aanvaar nie.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Gee jou mening. Dink jy Victor Matfield moet terugkeer as speler?

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
51 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Rugby-kommentaar

Steenkamp sê... Johan jy gee mos voor jy is n ortopeed in Kanada maar ek weet jy is n "sparkie" - en n swak een daarby. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Showers late. Partly cloudy. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY02
2005
R 119,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 Comfortline MY05
2007
R 149,990.00

TOYOTA

Camry 2.4 XLi MY04
2006
R 156,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.