Frans Steyn, Big Joe gepos

2010-06-07 16:06
Tweets Share Share line Print

Sport24

Kaapstad – Die Springbokke se afrigter Peter de Villiers het vir Frans Steyn en Joe van Niekerk uit sy 27-man span vir die toets teen Frankryk wat Saterdag op Nuweland plaasvind, gelaat.

Die stut CJ van der Linde en senter Meyer Bosman is ook uitgelaat ná die Bokke se 34-31 oorwinning oor Wallis die naweek.

Odwa Ndungane, wat ‘n ribbesering opgedoen het terwyl hy ‘n drie gedruk het in Saterdag se wedstryd, sal verdere skanderings ondergaan om die skade te bereken, maar sal nie vir die wedstryd teen Frankryk in aanmerking geneem word nie.

Andries Bekker, wat teruggekeer het na Suid-Afrika voor die toets in Cardiff, is die naweek afgegee, maar mag dalk gekies word om die volgende week teen Italië te speel.

Dié wat terug sal keer na die span is Jean de Villiers, Wynand Olivier, Butch James, Morne Steyn, Bryan Habana, Pierre Spies, Schalk Burger, Bakkies Botha, Gurthro Steenkamp en Flip van der Merwe.


Botha, wat steeds geskors is, sal nie in die toets teen Frankryk speel nie.

Springbokspan:
Zane Kirchner, Gio Aplon, Bjorn Basson, Jaque Fourie, Jean de Villiers, Wynand Olivier, Juan de Jongh, Butch James, Morne Steyn, Bryan Habana, Ruan Pienaar, Ricky Januarie, Pierre Spies, Ryan Kankowski, Dewald Potgieter, Francois Louw, Schalk Burger, Bakkies Botha, Flip van der Merwe, Danie Rossouw, Victor Matfield, Alistair Hargreaves, BJ Botha, John Smit (kaptein), Chiliboy Ralepelle, Jannie du Plessis, Gurthro Steenkamp
 
Volg Nuus24 op Twitter

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: rugby  |  springbokke

Lewer kommentaar op hierdie artikel
58 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Rugby-kommentaar

David sê... Barend Die papsakkers is eintlik die tuiste vir die 'newwir wozzers'. 'n 'Has been' is te skaam om in passiongapland te speel. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 21-31°C Sunny. Warm. Pta: 17-30°C More sun than clouds. Warm.
Jhb: 15-28°C Afternoon clouds. Mild. Bfn: 18-27°C Scattered showers. More clouds than sun. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Tstorms late. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-22°C Scattered showers. Morning clouds. Cool.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLVO

S40 2.0 MY06
2007
R 185,000.00

TOYOTA

Corolla 1.3 Professional MY10
2011
R 149,950.00

VOLKSWAGEN

Polo Sedan 1.4 Comfortline
2011
R 176,999.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.