Frankryk-toets in SA dalk geskuif

2009-11-30 11:34
Tweets Share Share line Print

Parys – Volgende jaar se toets tussen Frankryk en Suid-Afrika, wat oorspronklik vir 12 Junie in Kaapstad geskeduleer was as deel van ‘n Franse toer, sal nie in Suid-Afrika plaasvind nie en kan na Europa geskuif word, het ‘n ingeligte bron Sondag gesê.

SARU sal nie die wedstryd op daardie tyd kan aanbied nie, aangesien die 2010 Sokker Wêreldbeker op 11 Junie afskop.

Die bron het gesê dat Wembley Stadion ‘n moontlike keuse vir die wedstryd kan wees.

Die Franse gaan die Springbokke en dan ‘n Suid-Afrikaanse A-span aanvat in wat ‘n opwarmingstoer gaan wees vir die 2011-Wêreldbeker.

Hulle sal op 17 of 18 Junie teen die Suid-Afrikaanse A-span speel voordat hulle die toer teen Argentinië in Buenos Aires afsluit die week daarna.

Les Bleus gaan in November volgende jaar op 13 November gasheer wees vir Figi in Nantes, vir Argentinië ‘n week later en ‘n week na dit vir Australië by Stade de France.

Voor die Wêreldbeker in Nieu Seeland gaan die Franse ook vir Ierland op 13 Augustus in Marseille aanvat en dan weer op 20 of 27 Augustus by Landsdowne Road.

Na ‘n nederlaag van 39-12 teen Nieu-Seeland Saterdag, sal hulle moet hard werk aan hul voorbereidings,  aangesien hulle teen die Kiwi’s in Groep A sal moet speel in die Wêreldbeker.

Die twee spanne sal op 24 September mekaar op Eden Park in Auckland aanvat.

- Sapa/Nuus24
 

Lees meer oor: springbokke  |  rugby  |  franse rugby

binne nuus24

Nuutste Rugby-kommentaar

Steenkamp sê... Johan jy gee mos voor jy is n ortopeed in Kanada maar ek weet jy is n "sparkie" - en n swak een daarby. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Showers late. Partly cloudy. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY02
2005
R 119,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 Comfortline MY05
2007
R 149,990.00

TOYOTA

Camry 2.4 XLi MY04
2006
R 156,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.