Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Francois Louw vrygespreek van vuilspel

2012-12-05 12:50
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die Springbok- en Bath-losvoorspeler Francois Louw is Dinsdag deur 'n tugverhoor van die Engelse rugbyunie (RFU) op 'n klag van vuilspel vrygespreek.

Louw het voor die RFU se tugverhoor verskyn nadat hy 'n rooikaart ontvang het vir 'n beweerde vuishou in Bath se nederlaag van 17-12 laas Saterdag teen Leicester Tigers.

Die uitwysing is in sy geheel verwerp nadat bevind is dat die skeidsregter 'n fout begaan het om Louw in die eerste plek met 'n rooikaart te straf.

Die 27-jarige baljagter het 'n sleutelrol in al drie die Springbokke se onlangse oorwinnings oor Ierland, Skotland en Engeland gespeel.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

Lees meer oor: francois louw
VOLGENDE OP NUUS24X

Eng boul Proteas flou

59 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Rugby-kommentaar

Mi Opinion sê... HM laat gulde kanse verbygaan om sy objektiwiteit en kundigheid te bewys. Ons speel mos nie Saterdag teen NZ nie.. ? Waarom laat hy nie vir JdV rus nie - nou moet daar gewag word tot Vrydag. Bring vir Serfontein met vertroue in. Speel Kolisi in die beginspan en gee aan Bone Collector Alberts 'n geleentheid om te toon waarom hy meer werd as Spies gaan wees op Nr 8. Hoeveel kans wil HM NOG vir Spies gee om soos 'n Springbok te speel - let wel nie te LYK nie .. ? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday City Deep - 16:12 PM
    Road name: Heidelberg Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houer Road - DELAYS
  • Wednesday Mulbarton - 16:11 PM
    Road name: Klipriver Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Swartkoppies Road - POINTSMEN on duty
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.