Force te sterk vir Lions

2011-03-19 23:15
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Die Western Force het hul eerste oorwinning in vanjaar se Super Rugby-reeks behaal toe hulle die Lions Saterdag op Coca-Colapark in Johannesburg met 27-15 geklop het.

Die besoekers het teen rustyd met 14-9 voorgeloop nadat hulle vroeg in die eerste helfte reeds met 11-0 voor was.

Maar losskakel Elton Jantjies het vier strafskoppe en 'n skepskop deur die pale gejaag om die Lions met 15-14 in die 57ste minuut te laat voorloop.

Die tuisspan se dissipline het hul in die steek gelaat met die Force se James O'Connor wat met twee strafskoppe laat in die tweede helfte, die wedstryd vir die besoekers beklink het.

Die Lions se volgende kragmeting is teen die Bulls in Pretoria terwyl die Force die Stormers in Kaapstad pak.

Puntemakers:

Lions:


Strafskoppe: Elton Jantjies (4) Skepskop: Elton Jantjies

Western Force:

Drieë: Nick Cummins, Alifeleti Mafi Doelskoppe: Cameron Shepherd Strafskoppe: James O'Connor (5)

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

- Sport24

Neem deel aan die meningspeiling hieronder oor die televisie-kommentators in hierdie wedstryd.  

Lees meer oor: super rugby  |  lions  |  western force

Stem

Hoe sou jy Breyton Paulse se kommentaar beskryf in dié kragmeting?

Stem

Hoe sou jy Hennie Koortzen se kommentaar beskryf in dié kragmeting?

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Rugby-kommentaar

Steenkamp sê... Johan jy gee mos voor jy is n ortopeed in Kanada maar ek weet jy is n "sparkie" - en n swak een daarby. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Showers late. Partly cloudy. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Network Engineer (CCNP and CCSP)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY02
2005
R 119,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 Comfortline MY05
2007
R 149,990.00

TOYOTA

Camry 2.4 XLi MY04
2006
R 156,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.