Force-breier help Kings slyp

2011-07-06 13:22
Tweets Share Share line Print

Port Elizabeth - Die afrigter van die Western Force, Richard Graham, kuier tans in Port Elizabeth waar hy die Oostelike Provinsie-Kings met slypsessies help.

Die Kings speel Vrydagaand teen die Vrystaat in 'n vriendskaplike wedstryd by die Nelson Mandelabaai-stadion.

Graham is deur die span se afrigter, Alan Solomons, genooi om die plaaslike spelers te help slyp aan hul vaardighede.
 
"Dit is altyd belangrik om idees met ander afrigters uit te ruil – en ek het gedink Richard sal 'n positiewe bydra kan maak," het Solomons gesê.

Die Force-breier het Maandag by die Kings aangesluit en sal vandeesweek ook by die span se akademie uithelp.

"Ons wil dat Richard meer gereeld na Port Elizabeth toe kom sodat hy ook by van die skole in die omgewing kan afrig," het Solomons gesê.

Graham het nog net drie slypsessies met die Kings gehad sedert Dinsdagmiddag, maar is reeds beïndruk met wat hy sover gesien het.

"Eerstens is dit verfrissend om te sien dat 'n ervare afrigter soos Alan Solomans steeds bereid is om hom bloot te stel aan iets anders," het hy gesê.

"Ek kan agterkom dat hulle besig is om 'n wenkultuur te bou."

Die Force-breier het voorheen ook by Bath en Saracens afgerig. In sy speeldae het hy die Reds en Australië A verteenwoordig.

Hy was ook lank kaptein van die Wallabies se sewesspan.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24
  

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Rugby-kommentaar

Steenkamp sê... Johan jy gee mos voor jy is n ortopeed in Kanada maar ek weet jy is n "sparkie" - en n swak een daarby. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Showers late. Partly cloudy. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY02
2005
R 119,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 Comfortline MY05
2007
R 149,990.00

TOYOTA

Camry 2.4 XLi MY04
2006
R 156,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.