Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Flou Bokke klop Skotland

2012-11-17 18:20
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – In 'n wedstryd vol foute en min hoogtepunte het die Springbokke Saterdag oor Skotland op Murrayfield in Edinburg geseëvier.

Suid-Afrika het die tuisspan met 21-10 geklop nadat hulle teen rustyd 14-3 voor was.

Alhoewel die Springbokke goed verdedig het en die lynstane domineer het, het hulle flou vertoon teen 'n span wat negende op die IRR se ranglys lê.

Balbesit is weggeskop en albei spanne het hopeloos te veel hanteerfoute gemaak.

Die baljagter Francois Louw is as speler van die wedstryd aangekondig.

Die Bokke se laaste toets op hul Europese toer is volgende Saterdag teen Engeland op Twickenham.

Puntemakers:

Skotland:


Drie: Henry Pyrgos Doelskop: Greg Laidlaw Stafdoele: Greg Laidlaw

Suid-Afrika:

Drie: Adriaan Strauss (2) Doelskop: Patrick Lambie Strafdoele: Patrick Lambie (3)

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Nuus24

Lees meer oor: skotland rugby  |  springbokke
VOLGENDE OP NUUS24X

Venus nie by Wimbledon

14 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
111 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Rugby-kommentaar

ErnusSmit sê... Vis duidelik het die Bokkies na jou advies oor verdediging geluister, kon sien dit was geskoei op die Kingstegniek. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Bedfordview - 13:58 PM
    Road name: N3 Southbound
    STATIONARY LDV and a STATIIONARY TRUCK in the middle lane between Gilloolys Interchange and the Van Buuren Road exit - DELAYS
  • Wednesday Bedfordview - 13:36 PM
    Road name: N12 / R24 Westbound
    DELAYS on both routes towards Gilloolys Interchange due to a stationary LDV and a TRUCK before Van Buuren Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.