Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Engelse haker wéér vir vuilspel uitgewys

2012-12-11 10:16
Tweets Share Share line Print

Londen – Die Engelse voorspeler Dylan Hartley is vir beweerde vuilspel uitgewys tydens Northampton se nederlaag teen Ulster in 'n Europabeker-wedstryd.

Hartley is uitgewys nadat hy Ulster se haker, Rory Best, glo met sy arm geslaan het in Vrydag se kragmeting.

Die datum vir die tugverhoor moet nog bevestig word.

Die 26-jarige het eers onlangs sy terugkeer na die rugbyveld gemaak ná 'n besering, maar hy het ook wedstryde misgeloop weens dissiplinêre probleme op die veld.

Hartley is in April 2007 vir 26 weke geskors nadat hy skuldig bevind is vir oogkrappery van twee Wasps-spelers, James Haskell en Jonny O'Connor.

Dié straf het hom dieselfde jaar uit Engeland se Wêreldbeker-veldtog in Frankryk gehou.

Vroeër vanjaar is Hartley vir agt weke geskors nadat hy die Ierse flank Stephen Ferris tydens 'n Sesnasies-wedstryd op Twickenham gebyt het.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

- AFP

VOLGENDE OP NUUS24X

Ses Stormers op krukke

24 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Fourways - 08:34 AM
    Road name: N1 Northbound
    SLOW TRAFFIC approaching the William Nicol Drive exit
  • Wednesday Edenvale - 08:33 AM
    Road name: N3 Northbound
    SLOW TRAFFIC between Gilloolys Interchange and the Modderfontein Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Forecasting Specialist

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Materials Planner

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Graduate Intern

Cape Town
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.