Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Eng-speler in hegtenis, beboet ná aand uit

2011-12-13 18:58
Tweets Share Share line Print

Londen – Die Engelse skrumskakel Danny Care is in hegtenis geneem en beboet ná klagtes dat hy dronk en wanordelik in die openbaar was.

Die 24-jarige is Saterdagoggend in hegtenis geneem nadat hy saam met sy spanmaats van die Engelse klub Harlequins gedrink het. Harlequins het Saterdag met 21-10 teen Toulouse in 'n Heinekenbeker-groepwedstryd verloor.

Care is deur die polisie vrygelaat nadat hy 'n skulderkenningsboete van £80 (sowat R1 000) betaal het.

"Dit was 'n simpel ding om te doen – ek aanvaar dit en vra onvoorwaardelik om verskoning," het Care Maandag in 'n verklaring gesê.

Care, Engeland se tweede keuse op skrumskakel ná Ben Youngs, het vanjaar se Wêreldbeker-toernooi in Nieu-Seeland weens 'n besering misgeloop.

Harlequins, wat tans in die eerste posisie van die Engelse liga-punteleer is, het aangedui dat 'n ondersoek na die voorval geloods is.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: danny care  |  engeland rugby
VOLGENDE OP NUUS24X

Alle oë op Steyn

46 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Rugby-kommentaar

David Stuart sê... Stem saam. Daae is ook 'n paar "O.20" spelers in die AB span wat lyk asof hulle ouers 'n jaar of 5 gewag het voordat hulle hul bloedjies se geboortes loop registreer het. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Midrand - 09:57 AM
    Road name: R55 Southbound
    DELAYS can be expected approaching Allandale Road
  • Wednesday Benoni - 09:51 AM
    Road name: Tom Jones Street Southbound
    SLOW TRAFFIC through central Benoni
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.