Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Emosie loop hoog oor Bokkies se nederlaag

2012-06-05 12:47
Tweets Share Share line Print
Fotogalery - Jong Bokkies oefen vir Junior WB-toernooi
klik op klein foto bo om groter prentjie te sien
 

Kaapstad – Dawie Theron, afrigter van die Bokkies, het sy teleurstelling uitgespreek oor Suid-Afrika se skok-nederlaag van 19-23 teen Ierland in die openingswedstryd van die IRR Junior-wêreldkampioenskap in Stellenbosch Maandagaand.

"Die emosie loop steeds hoog, so 'n mens is in die versoeking om verskonings te maak," het Theron gesê.

"Dit was die klein goedjies wat ons duur te staan gekom het. Ons het goed geskrum maar ons moet gaan kyk hoekom ons vanaand verloor het."

Theron het erken die Bokkies was onder druk ná Ierland teen halftyd 13 punte teen Suid-Afrika se 3 op die telbord gehad het.

"Ons is gedwing om kanse te waag, iets wat ons nie wou doen nie," het hy gesê.

"Op die ou end was dit asof ons te versigtig was. Ons het 'n plan gehad vir hierdie wedstryd maar miskien het ons dit nie goed uitgevoer nie.

“Ons het ons bes probeer, maar dis moeilik as jy so baie foute maak soos wat ons gemaak het."

Suid-Afrika sal Saterdag teen Italië te staan kom.

– Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: dawie theron  |  jong bokkies
VOLGENDE OP NUUS24X

Frankie Horne uit WB-sewes

16 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
36 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Rugby-kommentaar

Johan Viljoen sê... Hotnot Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Industria - 11:33 AM
    Road name: Main Reef Road Westbound
    DELAYS between Nasrec Road and Ediston Street
  • Friday Croyden - 11:31 AM
    Road name: Isando Road Southbound
    SLOW TRAFFIC between Green Street and Andre Greyvenstein Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Branch Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Project Estimator

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Mechanical Design Engineer

Cape Town
Communicate Cape Town IT
R260000 - R380000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.