Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

'Ek's nie skuldig aan verkragting' – Kiwi-haker

2012-06-28 09:04
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die haker van die Nieu-Seelandse o.20-span Nathan Harris het onthul dat hý die speler is wat ondersoek word nadat 'n Kaapstadse vrou beweer het sy is in 'n speler se hotelkamer in Kaapstad verkrag, het die Keo-webtuiste Donderdag berig.

Harris dring aan dat hy onskuldig is.

Die Nieu-Seelandse rugbyunie (NZRU) het vroeër die week bevestig dat 'n speler die aand saam met 'n 22-jarige vrou deurgebring het nadat die span teen Suid-Afrika in die eindstryd van die Junior-wêreldtoernooi op Nuweland verloor het.

Harris het Vrydag sy identiteit bekendgemaak om sodoende te verhoed dat die res van sy spanmaats verdink word.

"Ek maak die verklaring vandag sodat almal weet ek is die speler. Niemand anders is betrokke nie."

"Ek wil dit baie duidelik stel dat ek nie skuldig is aan die bewerings wat gemaak is nie. Nietemin moes ek nie 'n vrou in my hotelkamer toegelaat het nie. Dit was teen die spanreëls."

Harris het gesê hy is trots op die geleentheid om sy land te kan verteenwoordig en besef dat hy sy spanmaats en familie in die steek gelaat het deur die vrou na sy kamer te nooi.

"Daaroor is ek opreg jammer en wil om verskoning vra aan my spanmaats, die bestuurspan en aan al die ouers en vriende wat ons span ondersteun, maar veral aan my familie vir die angs en kommer wat dit veroorsaak het."

"Die afgelope vyf dae het ek baie stres verduur en ek en my gesin gaan deur 'n moeilike tyd. Ek het baie geleer en hoop vir 'n goeie uitkoms sodat ek met my lewe kan voortgaan."

"Ek kan weens die polisie-ondersoek geen verdere kommentaar lewer nie," het Harris bygevoeg.

Volg Nuus24Sport op Twitter.

KEO

VOLGENDE OP NUUS24X

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.