Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Eden Park kry beeld van 1ste WB-drie

2011-04-05 14:19
Tweets Share Share line Print

Auckland - 'n Bronsbeeld van die oud-All Black Michael Jones, waar hy duik om die eerste Wêreldbeker-drie in 1987 te druk, sal by Eden Park in Auckland onthul word.

Jones, wat flank gespeel het, het die drie in Nieu-Seeland se 70-6 oorwinning oor Italië gedruk.

Die kunstenaar Natalie Stamilla het gesê die bronsbeeld, wat na voltooiing byna 150% groter as Jones self sal wees, is gebaseer op 'n foto wat haar pa, Geoff Dale, in 1987 as koerantfotograaf geneem het.

Die Wêreldbeker-rugbytoernooi keer vanjaar vir die eerste keer terug na Nieu-Seeland sedert die Kiwi's dit die eerste keer in 1987 aangebied het.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

- Sport24

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Rugby-kommentaar

Cor Brent sê... Dit is sowaar 'n treurige dag as Suid Afrikaners hul self verheug omdat 'n Junior Springbokspan verloor,soos ALL BLACKS-DIE-BESTE dit doen.Ek wonder of hy kinders het en dan die se teenstanders toejuig as hul sy kinders 'n pakkie slae gee. Die Junior Bokkies het verloor en wel mi om twee redes, swak skopwerk pale toe,drie verboude strafskoppe en een vervyfskop, laat 11 punte agter. Die 2de rede is dat die manne ophou skrum as hul reken die bal kom by die teenstanders se agsteman uit. Wallis het die Bokkies keer op keer so onkant betrap en die laaste drie het juis van so'n skrum in Wallis se gebied gekom.Engeland het met dieselfde taktiek en uitstekende verdediging die junior All Blacks geklop.Ons gaan nou seker nooit weer die einde hoor van hoe goed die Noordelike halfrond se rugby nou is Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: Chris Hani Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Sea Cow Lake Road
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: M7
    TRAFFIC LIGHTS not working at the Bellair / Wakesleigh Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.