Drie veranderinge vir WP

2011-09-15 20:59
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Allister Coetzee, WP-afrigter, het drie veranderinge gemaak aan sy begin-vyftiental wat teen die Blou Bulle op Loftus sal uitdraf in hul Absa Currieber-wedstryd Saterdag.

Die Kaapse span het die Luiperds verlede week met 49-21 op Nuweland geklop.

Die Kapenaars se voorry sal bykans heeltemal anders lyk, met Brok Harris wat in Frans Malherbe se plek op vaskop gekies is, terwyl die loskopstut Steven Kitshoff in Wicus Blaauw se plek opdraf.

De Kock Steenkamp vervang Quinn Roux op slot.

“Ons berei tradisioneel goed voor vir ‘n taai Bulle-kragmeting. Ons het ‘n dinamiese pak voorspelers,” het Coetzee gesê.

“Ons gaan in met groot afwisseling onder ons flanke en bring ander dimensies van die plaasvervangerbank af, soos Siya Kolisi, wat vanjaar ‘n ongelooflike seisoen ervaar,” het hy gesê.

Die jong WP-span sal teen ‘n ervare Blou Bulle-eenheid te staan kom wat byna al hul oorblywende wedstryde móét wen.

“Meer as die helfte van die Blou Bulle-span is Springbokke en hulle het groot ervaring, maar ons gaan daarheen moet gaan en ons strepe verdien,” het Coetzee gesê.

Die span is:

Conrad Jantjes, Danie Poolman, Johann Sadie, Marcel Brache, JJ Engelbrecht, Isma-eel Dollie, Dewaldt Duvenage, Nick Koster, Tertius Daniller, Nick Fenton-Wells, De Kock Steenkamp, Hilton Lobberts, Brok Harris, Tiaan Liebenberg (Kaptein), Steven Kitshoff

Plaasvervangers: Deon Fourie, Frans Malherbe, Nizaam Carr, Siya Kolisi, Quinn Roux, Nic Groom, Berton Klaasen.

- Vir die jongste sportnuus, volg Nuus24Sport op Twitter
 

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Rugby-kommentaar

Steenkamp sê... Johan jy gee mos voor jy is n ortopeed in Kanada maar ek weet jy is n "sparkie" - en n swak een daarby. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Showers late. Partly cloudy. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C programmer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R20000 - R30000

Business Development Manager

South Africa. Pretoria
Hire Resolve
R20000 - R24000

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY02
2005
R 119,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 Comfortline MY05
2007
R 149,990.00

TOYOTA

Camry 2.4 XLi MY04
2006
R 156,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.