Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Deon Fourie nuwe WP-kaptein

2012-08-08 15:46
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Nege spelers sal hul Curriebeker buigings vir die Westelike Provinsie maak wanneer die span die Haaie Saterdag op Nuweland aanvat.

Deon Fourie, wat in die nommer ses trui gaan begin, is Woensdag bevestig as die WP se kaptein vir hul Curriebeker-veldtog in 2012, het Sport24 berig.

Die agterspelers Gerhard van de Heever, JP du Plessis en Burton Francis het almal al Super-rugby vir die Stormers gespeel, maar sal Saterdag hul eerste verskynings in ‘n WP trui maak. Jebb Sinclair, Don Armand, Tyrone Holmes en Deon Carstens is die voorspelers wat al vir die Stormers gespeel het maar nog nie hul eertse WP-wedstryde gespeel het nie.

Dertien lede van WP se 22-tal was ook in die 22-tal wat teen die Sharks in hul Super-rugbyhalfeindstryd verloor het.

“Dis belangrik om ‘n goeie begin te hê in so ‘n kompetisie. Tuiswedstryde is veral bitter belangrik om te wen, “ het die Allister Coetzee, WP-afrigter, gesê.

Die WP-span is:

15. Joe Pietersen, 14. Gerhard van den Heever, 13. JP du Plessis, 12. Marcel Brache, 11. Gio Aplon, 10. Burton Francis 9. Dewaldt Duvenage, 8. Jebb Sinclair, 7. Tyrone Holmes, 6. Deon Fourie (kaptein), 5. De Kock Steenkamp, 4. Don Armand, 3. Frans Malherbe 2. Tiaan Liebenberg, 1. Deon Carstens
 
Plaasvervangers: 16. Siyabonga Ntubeni, 17. Brok Harris, 18. JC Kritzinger, 19. Wilhelm van der Sluys, 20. Louis Schreuder, 21. Gary van Aswegen, 22. Damian de Allende
 
Sport24

– Volg Nuus24Sport op Twitter

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Rugby-kommentaar

Mikesh Bhaskar sê... Yes. They need a better coach. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.