Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

'Deans het Wallabies verwoes' – Campese

2012-11-15 13:21
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die Wallaby-legende David Campese sê die afrigter Robbie Deans is verantwoordelik vir Australië se treurige rekord en moet in die pad gesteek word.

Australië het verlede jaar die Drienasies gewen en derde geëindig by die Wêreldbeker-toernooi in Nieu-Seeland, maar sedert Deans in 2008 as hoofafrigter aangestel is, sukkel hulle teen die All Blacks en is die span verneder in nederlae teen Samoa en Skotland.

Die Wallabies het laas Saterdag ook teen Frankryk vasgeval en dit is dié nederlaag wat Campese warm onder die kraag het.

"Deans het Australiese rugby vernietig en ek wil hê hy moet gaan," het Campese gesê.

"Ons het tans 'n span wat nie kan vang nie en nie 'n bal kan aangee nie. Wallaby-spanne in die verlede was nooit so nie."

"Enigiemand wat Australiese rugby ken weet waarvoor dit bekend is – teenaanvalle, kreatiewe spel... waarheen het dit alles gegaan? Ons kan nie eers 'n bal ordentlik aangee nie."

"Ek weet net nie hoekom ons 'n buitelander moes aanstel nie. En ons het twee Wêreldbekers met ons eie afrigters gewen. Kyk 'n bietjie hoe word Matt Giteau behandel... hy sit in Toulon met 92 toetse op sy kerfstok en klaar met toetsrugby. En dit net omdat die afrigter nie van hom hou nie."

Australië se pad raak net steiler. Die span draf Saterdag teen Engeland op Twickenham uit en ten spyte van Campese se pleidooie sal Deans waarskynlik as afrigter aanbly vir volgende jaar se toetsreeks teen die Britse en Ierse Leeus.

Lees verder.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
9 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.