Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Cooper, ARU begrawe strydbyl

2012-12-07 08:15
Tweets Share Share line Print

Sydney – Die omstrede rugbyspeler Quade Cooper en die Australiese Rugbyunie (ARU) het Vrydag uiteindelik die strydbyl begrawe ná Cooper 'n nuwe tweejaar-kontrak onderteken het om sy land te verteenwoordig.

Cooper het vroeër 'n ander kontrak van die hand gewys ná 'n stormagtige paar maande waarin hy die "giftige" atmosfeer in Australiese rugby gekritiseer het.

Die ARU het aangekondig dat Cooper, wat al 38 keer vir sy land uitgedraf het, 'n kontrak onderteken het wat hom tot 2014 tot die span verbind.

"Quade kan nou daarna uitsien om volgende jaar terug op die veld te wees en om te speel vir die Reds, en kan ook sy merk maak om weer gekies te word vir die Qantas Wallabies-groep," het Matt Carroll, waarnemende uitvoerende hoof van die ARU, gesê.

Die 24-jarige het vroeër vanjaar 'n kontrak van drie jaar met die Reds gesluit, maar dié kontrak sou net van krag wees as hy 'n ARU-kontrak het. Sy oorspronklike ARU-kontrak sou in Desember verval.

– Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

- AFP

Lees meer oor: quade cooper  |  wallabies
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Rugby-kommentaar

ALL BLACKS-DIE-BESTE sê... Well done Wales!!! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Randburg - 11:55 AM
    Road name: Malibongwe Drive Westbound
    SLOW TRAFFIC through Strijdompark
  • Wednesday Kempton Park - 11:45 AM
    Road name: R21
    VELD FIRE with smoke affecting visibility at the Voortrekker Road Interchange - use headlights and drive with care
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

COMMERCIAL PROPERTY FOR SALE IN Sandton, Broadacres

Commercial PropertyR 2 795 000

HOUSES FOR SALE IN Westville

HousesR 6 999 000

APARTMENTS / FLATS FOR SALE IN Sandton, Fourways

Apartments / FlatsR 1 100 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.