Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Engelse vleuel kry glas in gesig

2012-09-17 11:25
Tweets Share Share line Print

Londen – Engeland se vleuel Chris Ashton het Saterdagaand ligte beserings opgedoen toe hy deur 'n vreemdeling met 'n glas in die gesig geslaan is tydens 'n aand uit in Londen, het sy klub, Saracens, Maandag in 'n verklaring gesê.

"Mense sal uiteraard dié voorval sien en sê dat 'n Engelse speler wéér in die moeilikheid is. Net om dit duidelik te maak, Chris Ashton is nie in die moeiliheid. In teenstelling, hy het 'n herdenking saam met sy meisie gevier en het die betrokke aand uitstekende selfbeheersing gewys."

Ashton was saam met sy Saracens-spanmaats en hul vroue en meisies voordat 'n onbekende man die groep genader het en met die 25-jarige rugbyspeler begin baklei het.

"'n Rusie het ontstaan wat daartoe gelei het dat 'n vriend van die vreemdeling vir Chris Ashton met 'n glas aangeval het. Die vleuel het twee snye aan die linkerkant van sy gesig opgedoen, maar het nie steke benodig nie," het die verklaring gelui.

"Sedert hy by die klub aangekom het, het Chris homself as 'n uitstekende lid van die Saracens-familie bewys. Dit is realiteit dat bekende sportsterre deur vreemdelinge uitgelok sal word," het Edward Griffiths, uitvoerende hoof van Saracens, in die verklaring gesê.

Lees verder.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

FoxSports

Lees meer oor: chris ashton  |  engeland rugby
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Pretoria - 06:21 AM
    Road name: Mabopane Highway Southbound
    DELAYS between Brits Road and Eskia Mphahlele Drive
  • Wednesday Booysens - 06:21 AM
    Road name: M1 Northbound
    DELAYS between Booysens and the Crown Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.