Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Cheetahs skuif spoedvraat na senter

2012-09-20 08:30
Tweets Share Share line Print
Fotogalery - Leeus wen katgeveg
klik op klein foto bo om groter prentjie te sien
 

Bloemfontein – Die vleuel van die Cheetahs Raymond Rhule sal op buitesenter uitdraf wanneer die Vrystaters die Bulle op Loftus Versfeld in Pretoria pak.

Die jongeling, wat tans 'n goeie Curriebeker-seisoen beleef, sal Saterdag vir die eerste keer op seniorvlak in die nr. 13-trui uitdraf.

Rhule het in dié posisie vir die Vrystaat se o.21-span uitgeblink toe hy 'n driekuns in die wedstryd teen Grens in Bloemfontein behaal het.

Sy skuif beteken dat die kaptein, Robert Ebersohn, op binnesenter uitdraf terwyl Andries Strauss op die plaasvervangerbank is.

Rayno Benjamin sal die nr. 11-trui dra.

Die stut Coenie Oosthuizen is terug in die 22-tal nadat hy van 'n nekbesering herstel het en behoort na verwagting 'n verskyning in die tweede helfte te maak.

So lyk die span:

15 Hennie Daniller, 14 Nico Scheepers, 13 Raymond Rhule, 12 Robert Ebersohn (kaptein), 11 Rayno Benjamin, 10 Tewis du Bruyn, 9 Sarel Pretorius, 8 Philip van der Walt, 7 Lappies Labuschagne, 6 Heinrich Brüssow, 5 Izak van der Westhuizen, 4 Francois Uys, 3 Ross Geldenhuys, 2 Hercu Liebenberg, 1 Marcel van der Merwe.

Plaasvervangers: 16 AJ le Roux, 17 Coenie Oosthuizen, 18 Carl Wegner, 19 Hendro Scholtz, 20 Sias Ebersohn, 21 Phillip Snyman, 22 Andries Strauss.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

Lees meer oor: cheetahs  |  curriebeker  |  blou bulle
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.