Cheetahs sink die Haaie
2011-09-17 17:15
Kaapstad – Die Vrystaat-Cheetahs het die Haaie in hul Curriebeker-kragmeting by die Vrystaat-stadion in Bloemfontein geklop.
Die Cheetahs het die wedstryd 53-32 gewen na hulle rustyd met 23-18 voorgeloop het.
Puntemakers:
Cheetahs:
Drieë: Johan Goosen, Lappies Labuschagné (2), Ashley Johnson, Tewis de Bruyn
Doelskoppe: Goosen (4), Sias Ebersohn
Strafskoppe: Goosen (5)
Skepskop: Goosen
Haaie:
Drieë: Stefan Terblanche, Lwazi Mvovo (2), Jacques Botes
Doelskoppe: Michalak (2), Meyer Bosman
Strafskoppe: Michalak (2)
– Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.
– Sport24