Cheetahs laat Luiperds les opsê
2011-09-03 18:17
Die Vrystaat Cheetahs het die Luiperds behoorlik laat les opsê in dié twee spanne se Curriebeker-kragmeting op Profert Olen Park in Potchefstroom.
Die eindtelling was 64-17 in die guns van die Cheetahs.
Die halftydtelling was 24-3.
Puntemakers:
Luiperds
Drieë: Whesley Moolman, Joubert Engelbrecht
Doelskoppe: Wesley Dunlop (2)
Strafskop: Wesley Dunlop
Vrystaat Cheetahs
Drieë: Coenie Oosthuizen (2), Boom Prinsloo, Marcel van der Merwe, Philip Burger, Riaan Smit, Hercu Liebenberg, Cameron Jacobs, Philip Snyman
Doelskoppe: Johan Goosen (2), Sias Ebersohn (6)
Strafskop: Goosen.
– Volg Nuus24Sport op Twitter.
- Nuus24