Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Butch maak plek vir Jantjies

2012-08-23 13:41
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die Goue Leeus se afrigter, Johan Ackermann, het drie veranderings gemaak aan die span wat Saterdag in die Curriebeker-stryd teen die Westelike Provinsie op Coca-Colapark uitdraf.

Afskoptyd is om 17:05.

Bandise Maku is terug in die beginspan nadat hy die Super-rugbyseisoen weens 'n besering misgeloop het.

Hy vervang Callie Vissagie, wat seer ribbes het, op haker.

Die losskakel Elton Jantjies is deur die Springbokke vrygestel en sal in die nr.10-trui uitdraf.

Butch James skuif na die binnesenter-posisie en vervang vir Waylon Murray wat sy knie teen die Haaie beseer het.

Goue Leeus:

15 Andries Coetzee, 14 JR Esterhuizen, 13 Lionel Mapoe, 12 Butch James, 11 Anthony Volmink, 10 Elton Jantjies, 9 Michael Bondesio, 8 Warren Whiteley, 7 Joshua Strauss, 6 Cobus Grobbelaar, 5 Franco van der Merwe, 4 Hendrik Roodt, 3 Jacobie Adriaanse, 2 Bandise Maku, 1 JC Janse van Rensburg (kaptein)

Plaasvervangers: 16 Martin Bezuidenhout, 17 CJ van der Linde, 18 Willie Britz, 19 Jaco Kriel, 20 Ross Cronje, 21 Deon Helberg, 22 Ruan Combrinck

Westelike Provinsie:

15. Gio Aplon, 14. Gerhard van den Heever, 13. Juan de Jongh (onderkaptein), 12. Marcel Brache, 11. Ederies Arendse, 10. Demetri Catrakilis, 9. Louis Schreuder, 8. Duane Vermeulen, 7. Tyrone Holmes, 6. Siya Kolisi, 5. De Kock Steenkamp, 4. Don Armand, 3. Frans Malherbe, 2. Deon Fourie (kaptein), 1. Steven Kitshoff

Plaasvervangers: 16 Siyabonga Ntubeni, 17 Brok Harris, 18 Wilhelm van der Sluys, 19 Jebb Sinclair, 20 Dewaldt Duvenage, 21 JP du Plessis, 22 Kurt Coleman

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.


 

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
29 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Rugby-kommentaar

Martin Fourie sê... Sterkte vir jou Matthew J Watkins. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Randburg - 13:40 PM
    Road name: Malibongwe Drive Westbound
    DELAYS through Strijdompark
  • Tuesday North Riding - 13:34 PM
    Road name: Malibongwe Drive Westbound
    TRAFFIC LIGHTS not working at Witkoppen Road - DELAYS on all approaches
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.