Butch: 'Ek soek die nr.10-trui'

2011-11-21 12:16
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die veteraan-losskakel Butch James glo hy het nog genoeg brandstof in sy tenk om Elton Jantjies vir die Goue Leeus se nr. 10-trui uit te daag.

Die 32-jarige Springbok sê hy is deeglik bewus dat dit 'n uiters moeilike taak sal wees om bo Jantjies, wat vanjaar vir die Curriebeker-kampioene uitgeblink het, gekies te word.

"Hy (Jantjies) speel tans ongelooflike rugby en dit gaan baie moeilik wees om 'n plek in die span te kry, so ek sal dalk in die flank-posisie moet uitdraf vir speelkans," het James geskerts in 'n onderhoud met rugby365.com.

"Ek gaan die swak plekke in die span identifiseer en dan vra om in daardie posisies te speel – hopelik is dit nie in die voorry nie," het hy bygevoeg.

"Elton is tans een van die beste losskakels in die land so ek sal bitter hard moet oefen om die nr.10-trui van sy rug te kry."

James het bygevoeg dat met die Curriebeker-titel agter hul naam, die Rooibontes hul Super Rugby-veldtog met hernieude vertroue sal aanpak.

Lees die volledige artikel hier.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Rugby365.com

Lewer kommentaar op hierdie artikel
13 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Rugby-kommentaar

Steenkamp sê... Johan jy gee mos voor jy is n ortopeed in Kanada maar ek weet jy is n "sparkie" - en n swak een daarby. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Showers late. Partly cloudy. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Bantam 1.3i PU
2003
R 53,900.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 118,560.00

OPEL

CORSA 160iS PS AC
2007
R 111,872.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.