Bulle sonder Greyling na ongeluk met mes

2011-09-30 14:27
Tweets Share Share line Print

Pretoria - Die Blou Bul-stut Dean Greyling moes hom aan die span vir Vrydag se Curriebeker-wedstryd teen die Pumas onttrek nadat hy sy hand in 'n fratsongeluk met 'n mes gesny het.

Werner Kruger sal oorskuif na loskopstut terwyl Rossouw de Klerk op vaskop sak.

Frik Kirsten vervang De Klerk op die reserwebank.

Afskoptyd Vrydagaand op Loftus Versfeld is 19:10.

Spanne:

Blou Bulle:

15 Zane Kirchner, 14 Bjorn Basson, 13 Wynand Olivier, 12 Francois Venter, 11 Gerhard van den Heever, 10 Louis Fouche, 9 Jano Vermaak, 8 CJ Stander, 7 Jacques Potgieter, 6 Warwick Tecklenburg, 5 Juandre Kruger, 4 Flip van der Merwe, 3 Rossouw de Klerk, 2 Gary Botha (kaptein), 1 Werner Kruger

Plaasvervangers: 16 Willie Wepener, 17 Frik Kirsten, 18 Gerrit-Jan van Velze, 19 Arno Botha, 20 Dustin Jinka, 21 Francois Brummer, 22 Jurgen Visser

Pumas:

15 MJ Mentz, 14 Wilhelm Loock, 13 JW Jonker, 12 Siviwe Magaba, 11 Johan Jackson, 10 Coenie van Wyk, 9 Shaun Venter, 8 Doppies le Roux, 7 Jaco Bouwer, 6 Corné Steenkamp (captain), 5 Marius Coetzer, 4 Boela Serfontein, 3 Ashley Buys, 2 Pellow van der Westhuizen, 1 Dawie Steyn.

Plaasvervangers: 16 Torsten van Jaarsveld, 17 Brett Nel, 18 Eduan van der Walt, 19 JP Mostert, 20 Hendrik van der Nest, 21 Dewald Pretorius, 22 Carl Bezuidenhout

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

Lees meer oor: beserings  |  blou bulle  |  curriebeker

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Rugby-kommentaar

Steenkamp sê... Johan jy gee mos voor jy is n ortopeed in Kanada maar ek weet jy is n "sparkie" - en n swak een daarby. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Showers late. Partly cloudy. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Bantam 1.3i PU
2003
R 53,900.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 118,560.00

OPEL

CORSA 160iS PS AC
2007
R 111,872.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.