Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Bulle se Liefling terug op Loftus

2012-11-08 09:07
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die voormalige Springbok-losskakel Derick Hougaard is straks eersdaags terug op Loftus Versfeld waar hy as skopafrigter die Blou Bulle se junior spanne sal bystaan, het Sport24 Donderdag berig.

Met 'n haksening-besering wat sy speelloopbaan bedreig het Sport24 betroubaar verneem dat Hougaard vanaf aanstaande jaar as skop-konsultant vir die Ligbloues sal werk.

Die 29-jarige het vanaf 2002 tot 2007 vir die Bulle gespeel voor hy na Engeland verhuis het waar hy vir die klubspanne Leicester en Saracens uitgedraf het.

Hy het egter, weens sy besering, in 2010 laas rugby gespeel.

Hougaard het die Springbokke in agt toetse tussen 2003 en 2007 verteenwoordig.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

Lees meer oor: derick hougaard  |  blou bulle
VOLGENDE OP NUUS24X

Neusie verby vir Proteas

2013-06-19 18:11

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
12 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Rugby-kommentaar

Erik Prinsloo sê... Uiteindelik iemand wat verstaan wat moet gebeur voor losvoorspelers werklik as losvoorspelers kan funksioneer - wanneer die vaste vyf hulle werk doen en oorheers. Doen hulle nie hulle werk nie of kan hulle nie oorheers nie kan die losvoorspelers nie werklik tot hulle reg kom nie. Hierdie gepikkery op Spies, JdV en ander is die tipiese mentaliteit van 'n kop-in-die-gat volstruis! Diesulkes moet maar voortdroom en galbraak - HM en die ander wyses steur hulle in elk geval nie aan julle nie! En amper se ek nog "Whe!!" Ook. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 18:58 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.