Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Brunel kies sy bestes vir stryd teen All Blacks

2012-11-15 17:55
Tweets Share Share line Print

Rome – Jacques Brunel, Italië se afrigter, het agt veranderings gemaak aan die span wat die naweek by Rome se Olympic-stadion teen die All Blacks te staan kom.

Die span het Tonga verlede naweek 28-23 geklop.

Italië het al 12 hul vorige kragmetings teen die All Blacks verloor, maar hoop dat hul beste beskikbare span meer van 'n uitdaging vir die Wêreldkampioene kan wees.

Tommaso Iannone, wat verlede naweek sy buiging op linkervleuel gemaak het, word vervang deur Giovambattista Venditti, terwyl Mirco Bergamasco op linkervleuel sal uitdraf vir Luke McLean, wat op die plaasvervangerbank is.

Luciano Orquera sal die pligte van losskakel oorneem by Kris Burton en Edoardo Gori vervang Tobias Botes in die posisie van skrumskakel.

Onder die voorspelers was daar ook vier veranderings.

Simone Favaro keer terug na die beginspan in die guns van Robert Barbieri op oopkantflank, terwyl Francesco Minto die plek van Joshua Furno in die tweede ry inneem.

Antonio Pavanello vervang Quintin Geldenhuys in die tweede ry, terwyl die vaskopstut Martin Castrogiovanni in die plek van Cittadini begin.

Nieu-Seeland het Skotland verlede naweek 51-22 op Murrayfield geklop, maar het radikale veranderings gemaak aan die span vir toetswedstryd in Rome.

Die span is:

Andrea Masi, Giovambattista Venditti, Tommaso Benvenuti, Alberto Sgarbi, Mirco Bergamasco, Luciano Orquera, Edoardo Gori, Sergio Parisse, Simone Favaro, Alessandro Zanni, Francesco Minto, Antonio Pavanello, Martin Castrogiovanni, Leonardo Ghiraldini, Andrea Lo Cicero.

Plaasvervangers: Davide Giazzon, Alberto De Marchi, Lorenzo Cittadini, Quintin Geldenhuys, Mauro Bergamasco, Robert Barbieri, Tobias Botes, Luke McLean

– Volg Nuus24Sport op Twitter

- AFP

Lees meer oor: all blacks  |  italië rugby
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Rugby-kommentaar

Pierre Pitzer III sê... Weereens is die Wanne-be AB se kommentAar is bewys dat hy die IK van ambeie het en ook hoe eensaam hy is om daarmee aandag en reaksie te soek. Hoekom gaan lewer jy nie kommentaar op die AB forums nie? Ek weet hoekom nie eerstens kan jy nie engels of Maori praat nie en tweedens wat gaan jy skryf??? Well played hey well played wat van rugby weet jy duidelik niks nie! Jou koffie word koud! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Berea - 12:54 PM
    Road name: Tudhope Avenue
    ACCIDENT at York Street - expect delays
  • Wednesday Midrand - 12:39 PM
    Road name: N1 Northbound
    VELD FIRE with poor visibility before the Samrand Road exit - turn on headlights, reduce speeds and drive with care
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.