Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Bokkies wéér saam't Eng geloot

2012-11-09 14:53
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Suid-Afrika se o.20-rugbyspan sal vir die derde agtereenvolgende jaar in dieselfde groep as Engeland speel wanneer die Junior-wêreldtoernooi aanstaande jaar in Frankryk afskop.

Die twee spanne is sedert 2011 in dieselfde groep geloot.

Engeland het in 2011 met 26-20 teen Suid-Afrika se sterkste o.20-span nog, wat spelers soos Siya Kolisi, Nizaam Carr, Eben Etzebeth, Jaco Taute, Paul Jordaan, Wandile Mjekevu en Johan Goosen ingesluit het, gewen.

Vanjaar het die Jong Bokkies egter laaste gelag toe hulle 'n bonuspunt-oorwinning van 28-15 oor die Rose behaal het om eindelik die titel te wen.

In vorige toernooie het Engeland Suid-Afrika se 0.20's in die halfeindstryd in 2008 (28-16) en in 2009 met 40-21 geklop.

Die Jong Bokkies het egter in 2010 met 27-22 in die uitspeelstryd vir die derde plek, oor die Engelse geseëvier.

Saam met Suid-Afrika en Engeland in Groep A is die gasheerland Frankryk en die nuwelinge Amerika.

Groep A

Suid-Afrika

Frankryk

Engeland

Amerika

Groep B

Nieu-Seeland

Ierland

Australië

Fidji

Groep C

Wallis

Argentinië

Skotland

Samoa

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Rugby-kommentaar

Joe Jooste sê... Muller, met sulke simpel kommentaar behoort nuus 24 jou vir 80 JAAR van hierdie forum te skors... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Pretoria - 18:32 PM
    Road name: Mansfield Avenue Northbound
    DELAYS towards Wonderboom Pass
  • Friday Pretoria - 18:31 PM
    Road name: Mabopane Highway Northbound
    DELAYS between Bremer Street and the hair-pin bend
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.