Bokkies kies Taute op heelagter teen Rose

2011-06-17 14:54
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - Die Jong Bokkies se breier, Dawie Theron, het sy span aangekondig wat Saterdag in hul laaste groepwedstryd teen Engeland by die Junior Wêreldtoernooi in Italië uitdraf. 

Die Lions se Jaco Taute, wat nadergetrek is as plaasvervanger vir die beseerde Craig Barry, is op heelagter gekies as een van vyf veranderinge aan die span wat Dinsdag met 42-26 teen Ierland in Treviso afgereken het.

Die Bokkies het hul openingswedstryd op 10 Junie in Padova met 33-0 teen Skotland gewen.

Afskoptyd Saterdag is om 20:10.

Suid-Afrika:

15 Jaco Taute, 14 Courtnall Skosan, 13 Bradley Moolman, 12 Francois Venter, 11 Wandile Mjekevu, 10 Johan Goosen, 9 Pieter Rademan, 8 Arno Botha (kaptein), 7 Siyamthanda Kolisi, 6 Nizaam Carr, 5 Eben Etzebeth, 4 Ruan Venter, 3 John Roy Jenkinson, 2 Bongi Mbonambi, 1 Juan Schoeman1

Plaasvervangers: 16 Michael van Vuuren, 17 Nic Schonert, 18 Jean Cook, 19 Cornell du Preez, 20 Lohan Jacobs, 21 John Welthagen, 22 Paul Jordaan

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

- Sport24

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Rugby-kommentaar

Steenkamp sê... Johan jy gee mos voor jy is n ortopeed in Kanada maar ek weet jy is n "sparkie" - en n swak een daarby. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Showers late. Partly cloudy. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Network Engineer (CCNP and CCSP)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Bantam 1.3i PU
2003
R 53,900.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 118,560.00

OPEL

CORSA 160iS PS AC
2007
R 111,872.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.