‘Bokke stuur af op WB-ramp’

2010-08-08 10:00
Tweets Share Share line Print

Prof. Tim Noakes. Foto: Samantha Simons

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Rapport

Johannesburg - Terwyl Suid-Afrika se rugbybaas, Oregan Hoskins, óók deur ’n Sanzar-tugverhoor in die gesig gestaar word, het die sportwetenskaplike prof. Tim Noakes die afgelope week gemaan die Springbokke se Wêreldbeker-veldtog stuur op ’n ramp af omdat die Bokke oud, poegaai en onfiks is.

In ’n persoonlike brief sê Noakes aan Hoskins “noodsaaklike stappe moet dadelik” gedoen word. Dit moet onmiddellik gedoen word indien die span van die Bok-afrigter, Peter de Villiers (wat Vrydag op Sanzar se rooi tapyt was), aanstaande jaar “enigsins” mededingend wil wees wanneer hulle hul Wêreldbeker-kroon in Nieu-Seeland gaan verdedig.

Intussen het Sanzar die afgelope week in ’n brief aan die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) versoek dat Suid-Afrika se rugbybaas beweringe van ’n “oorlogsverklaring deur Nieu-Seeland en Australië teen Suid-Afrika” verduidelik.

Rapport het verlede Sondag eksklusief oor dié beweringe deur talle Suid-Afrikaanse rugbybase berig.
Sanzar ondersoek die moontlikheid dat Hoskins die spel in oneer gebring het.

Noakes sê in sy brief die Bokke is uitgeput weens te veel rugby, kernspelers is te oud vir internasionale rugby en die spelers is nie fiks genoeg om die spel te domineer soos hulle in die verlede gedoen het nie. Hy stel voor dat hulle dadelik ’n ruskans gegee word en nie in die oorblywende Drienasies-toetse speel nie.

Die spelers moet vir solank as agt weke ruskans gegee word, waarna hulle vir ’n verdere vier tot agt weke spesiale fiksheidsprogramme moet volg.

Noakes beveel ook aan dat die Bokke aanstaande jaar voor die Wêreldbeker-toernooi slegs ’n beperkte aantal wedstryde speel sodat hulle vars kan wees vir die toernooi.

binne nuus24

Nuutste Rugby-kommentaar

Steenkamp sê... Johan jy gee mos voor jy is n ortopeed in Kanada maar ek weet jy is n "sparkie" - en n swak een daarby. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Showers late. Partly cloudy. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Bantam 1.3i PU
2003
R 53,900.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 118,560.00

OPEL

CORSA 160iS PS AC
2007
R 111,872.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.