Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Bokke kan verder val op IRR-ranglys

2010-11-23 12:01
Tweets Share Share line Print

Edinburg - Skotland het met hul skok-oorwinning Saterdag oor die Springbokke in Edinburg, vir Ierland op die Internasionale Rugbyraad (IRR) se wêreldranglys verbygesteek.

Die Skotte is nou in die sesde plek nadat hulle voor die toets teen Suid-Afrika, nog agste was.

"Wat my so gelukkig maak as afrigter is die houding en deursettingsvermoë van die span," het Skotland se breier, Andy Robinson, aan www.scottishrugby.org gesê.

Suid-Afrika is tans in die derde plek op die IRR se ranglys nadat hulle tydens vanjaar se Drienasies-reeks van tweede plek geval het toe hulle vyf uit hul ses wedstryde verloor het.

En die Springbokke kan dalk na hierdie naweek se wedstryde nog verder val.

As Engeland die Suid-Afrikaners Saterdag wen, ongeag met hoeveel punte, en Frankryk klop die Wallabies met meer as 15 punte sal die Bokke tot die vyfde plek val.

Top 15 op die IRR-ranglys met vorige posisie tussen hakies:


1 (1) Nieu-Seeland 93.19

2 (3)  Australië 85.90

3 (2)  Suid-Afrika 85.31

4 (4) Engeland 83.61

5 (5) Frankryk 83.21

6 (8)  Skotland 81.20

7 (6)  Ierland 80.90

8 (7)  Argentinë 79.87

9 (9) Wallis 77.04

10 (10) Fidji 75.02

11 (11) Samoa 74.02

12 (12) Italië 72.35

13 (13) Japan 71.45

14 (14) Kanada 68.59

15 (15) VSA  68.50

Bly op hoogte van al die jongste sportnuus deur Nuus24Sport op Twitter te volg.

- Sport24



Lees meer oor: irr  |  skotland  |  springbokke  |  rugby
VOLGENDE OP NUUS24X

Cheetahs weer op spoed

2013-05-18 21:23

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Costing Manager

Midrand
Communicate Cape Town IT
R450000 - R500000

Senior Actuarial Specialist

Cape Town Northern Suburbs
Communicate Cape Town IT
Market Related

Senior Management Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R550000 - R600000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.